Dis Saterdag regstel én bak staan vir Johannesburg Polisie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pirates Grootuitdaagbeker"
GLRU-liga: studente oordonder nie weer liga
Die studenteklubs oordonder nie weer die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagliga in die mate wat dit verlede jaar die geval was nie.
GLRU-liga: Wits kan sake vanjaar omkrap
Soos dinge nou lyk, kan Wits vanjaar sake in die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagliga omkrap.
GLRU-liga: reuse-tellings weer aan die orde
Die mededingende tellings wat die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagreeks die afgelope paar weke gekenmerk het, moes Saterdag weer vir `n paar wegholseges plek maak.
GLRU: Polisie pak Raiders met flank op senter
Johannesburg Polisie het twee veranderings aangebring in die span wat teen Pirates verloor het vir sy eerste kragmeting in baie jare teen Raiders Saterdag in die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagreeks.
GLRU-liga: 3 stryde ten bloede in Piratesliga
Drie stryde ten bloede toe het Saterdag se rugby in die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se reeks om die Pirates-grootuitdaagbeker gekenmerk.
GLRU-liga: Teine het 11 jaar op dié dag gewag
Elf jaar het Randfontein op dié dag gewag – o, en was dit `n soete oorwinning!
GLRU-liga: Raiders lyk weer lus vir Goue Beker
Raiders se stewige vertoning Saterdag teen die Varsitybekerhouer se naasbestes toon hy kan weer `n sterk aanspraakmaker op deelname aan die reeks om die Goue Beker wees.
GLRU-liga: Raiders sal NWU Pukke toets
Te oordeel aan verlede naweek se vertoning teen Randfontein behoort Raiders Saterdag die NWU Pukke hard te laat werk.
GLRU-liga: uitslae laat skeef opkyk
`n Paar uitslae in die eerste ronde van die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagreeks laat nogal skeef opkyk.
GLRU-liga: Pirates en Poorte die trekpleister
Die wedstryd tussen Pirates en Roodepoort is die grootste trekpleister wanneer die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagreeks Saterdag afskop.