Victoria-Wes Force is ná die sesde week steeds die voorloper in Griekwas se Pixley ka Seme-streek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pixley ka Seme-streekliga"
Griekwasliga: Victoria-Wes-span daag Prieska
`n Nie te groot nie sege van Victoria-Wes se Western Force Saterdag oor Rivertons besorg hom ewe veel (10) op die punteleer as die voorloper Prieska-Dorp.
Griekwasliga: Prieska versterk plek in streek
Prieska-Dorp het sy tweede opeenvolgende wedstryd gewen om sy vroeë voorsprong in Griekwas se Pixley ka Seme-streek te verstewig.