“Al die slagoffers het veelvuldige skietwonde opgedoen.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "plaasaanvalle"
Bejaarde lê ure op vloer voor hulp kom ná plaasaanval
ʼn 84-jarige vrou wat Sondag op ʼn plaas in die Willowmore-distrik in die Oos-Kaap oorval en beroof is, het amper 12 uur lank op haar kombuisvloer gelê voor sy hulp gekry het.
Boer, plaaswerker oorval terwyl hul volstruise voer
Die boer (79) was Dinsdag besig om sy volstruise voor sy huis te voer toe drie verdagtes hom en ’n plaaswerker oorval en vuurwapens op hulle gerig het.
Twee vas na aanval op Stutterheim-boer
Twee verdagtes is in hegtenis geneem nadat ʼn 75-jarige boer van Stutterheim in die Oos-Kaap op sy plaas geskiet en beroof is.
Voormalige Vrystaatse premier op plaas aangeval
Sisi Ntombela en haar man het Maandag in die vroeë oggendure wakker geskrik toe ’n groep onbekende verdagtes die deur van hul slaapkamer probeer oopdwing het.
Egpaar, werker op plaas by Frankfort oorval, beroof
Die boer se bakkie is kort ná die aanval verlate in ʼn veld gevind, maar van die gesteelde vuurwapens was daar geen teken nie.
Nelspruit-boer verskeie kere op plaas geskiet
Aanvallers het Sondag met die boer se bakkie tot by ’n grensdraad gery voordat hulle vermoedelik te voet op die vlug geslaan het.
Met panga aangeval, maar vrou kyk ‘aanvaller’ nou in die oë
Al wat Lorraine Prinsloo onthou, is die houe wat op haar bly reën het. Sy het eers later besef dat sy in haar eie bloed gegly het, soos sy gedwing is om geld te soek.
Man in waakeenheid ná ‘wrede’ hoewe-aanval
Vier mense is ernstig beseer nadat vier aanvallers met onder meer ’n koevoet op ’n kleinhoewe in die omgewing van George toegeslaan het.
Vyf vas vir Ermelo-boer se moord
Jannie Weideman se lewelose liggaam is in Desember verlede jaar by sy huis aangetref.
‘Bly stil’, beduie rower, toe klap skoot wat man in kop tref
Die vrou wou nog gil, maar een van die verdagtes het met sy vinger na sy mond gewys. Kort daarna het die skote geklap.
Misdaad teen boere ‘verontrustend’
Bheki Cele, minister van polisie, het Vrydag die misdaadsyfers vir die tweede kwartaal bekend gemaak, en daarmee saam ʼn donker prentjie van die stand van sake geskets.
Vrou sterf tydens Reivilo-plaasaanval
Anita Clapton (68) is Vrydagoggend dood en haar man, Frik Clapton (77), ernstig beseer ná ʼn aanval op hul plaas buite Vryburg in die Reivilo-distrik, Noordwes.
Limpopo-plaasaanval: Drie in Botswana doodgeskiet
Drie verdagtes wat glo by ʼn plaasaanval in die Thabazimbi-omgewing in Limpopo betrokke was, is in Botswana doodgeskiet.
Koelkop boer fnuik veediewe
“Daar was die afgelope tyd verskeie veediefstalpogings in die gebied, so ek moes dadelik optree,” sê Frans de Bruyn van Fochville.
Plaasaanvalle in Kameeldrift-Wes ‘buite beheer’
Inwoners van Kameeldrift-Wes leef in vrees en sê hulle het slapelose nagte nadat aanvalle in die gebied die afgelope paar maande ingrypend toegeneem het.
Nóg ʼn hoewe-aanval in Kameeldrift-Wes
Dit kom presies ʼn week ná Dawid Nortje by sy huis op ʼn kleinhoewe in dieselfde omgewing oorrompel en in die bors geskiet is.
Weinig vordering byna vyf jaar ná Lutzville-boer se moord
Jaco Louw se liggaam is destyds buite sy plaashuis aangetref. Jare later is die polisie steeds op soek na leidrade in die saak.
Sesjarige bid ná boewe pa in bors skiet
Die sesjarige kind het op sy knieë neergeval en begin bid toe hy sy gewonde pa in sy ma se arms sien. Hy het vir die Here gebid dat sy pa asseblief gespaar moet bly.
Boer sterf ná hy buurvrou te hulp snel
Leslie Stark (32) is aangerand en verskeie kere met ʼn mes gesteek.