Die vrou is vermoedelik met ʼn ystervoorwerp oor die kop geslaan.
Alles vir die sleutelwoord "plaasaanvalle"
Ohrigstad-plaasmoorde: ‘Moontlike verdagte’ in ondersoekspan se visier
Die ondersoek na die moord op Anneke Claassen en Hennie Claassen is tans nog in ʼn sensitiewe stadium.
19 aangekeer vir verskillende plaasvoorvalle
Die polisie in die Vrystaat het groot vordering gemaak in die stryd teen misdaad wat in Mei op plase en kleinhoewes gepleeg is. Altesaam 19 persone is in verband met ses voorvalle in hegtenis geneem.
Ohrigstad-plaasmoordslagoffers dié naweek gegroet
Die families van die slagoffers het nou die kundigheid van Bosveld-misdaadondersoeke, onder leiding van oudkol. Sakkie Louwrens, ingeroep om met die ondersoek te help.
Bejaarde se liggaam op plaas by Standerton gevind
Joseph Payne (70) se liggaam is met skietwonde in die plaashuis gevind. Sy hande was met ʼn kabel vasgemaak.
‘Vals narratief oor boere dryf plaasaanvalle’
TLU SA sê dis tyd dat onbekwame polisiestrukture vervang word.
Plaasmoorde: Wes-Kaap nié ‘immuun’
“Daar is ʼn besliste tendens van toename van misdaad in landelike gebiede in die Wes-Kaap en dit is kommerwekkend,” sê Agri Wes-Kaap ná die moord op Pierre en Belinda de Kock.
Ohrigstad-plaasmoorde: Slagoffers ‘gemartel, verbrand’
Anneke Claassen (76) en haar goeie vriend, Hennie Claassen (78), is as saggeaarde mense beskryf wat diep spore in hul gemeenskap getrap het.
Bekende egpaar op plaas naby Piketberg vermoor
Pierre en Belinda de Kock se liggame is Sondagaand op die plaas aangetref. Belinda, wat die Droomland-leefstylwinkelsentrum op Piketberg bedryf het, was steeds geklee in dieselfde klere wat sy Vrydag aangehad het.
Twee by hotel naby Ohrigstad vermoor
Volgens die polisie is die verdagte ʼn “man met ʼn klapmus” wat Saterdagmiddag van die toneel gevlug het.
Nog vier vas ná Senekal-plaasaanval
Nog twee onwettige immigrante is by dieselfde huise in Bronville in hegtenis geneem waar die vier verdagtes vasgetrek is, maar hulle kan nie met die plaasaanval in Senekal verbind word nie.
Oud-Bok se pa sterf ná hoewe-aanval
“Ons is kwaad. Dit is baie moeilik om te aanvaar.”
Plaasaanval op Maclear: Boer onthou nie eens meer naam, familie
Francis Davidson het erge kopbeserings tydens die aanval opgedoen en moes sedertdien twee breinoperasies ondergaan. Hy het ook massiewe spiertrauma en brandwonde opgedoen.
Aanval op oud-Bok: Twee soek borgtog
Khanye Muthi en Latin Mofokeng het Maandag op aanklagte van poging tot moord en huisroof in die Heilbron-landdroshof verskyn.
Moordverhoor begin ná verdagte weer opgespoor word
Die verdagte is volgens inligting in Limpopo opgespoor.
‘Dit is swaar,’ vertel susters oor Vaalharts-verhoor
Die staat het Vrydag sy saak in die moordsaak van Dan (83), Breggie (73) en Elzabie Brand (54) in die hooggeregshof in Kimberley gesluit.
Verdagte moontlik deur DNS met plaasmoord verbind
Mark Regal (50) en sy vrou is twee jaar gelede op ʼn plaas naby Odendaalsrus in die Vrystaat deur twee mans aangeval.
77 plaasaanvalle in 90 dae
Luidens die verslag het die meeste aanvalle in Gauteng plaasgevind (19 aanvalle), gevolg deur Noordwes (tien aanvalle), KwaZulu-Natal (tien aanvalle) en die Wes-Kaap (nege aanvalle).
Vrystaat-egpaar, vriendin op plaas oorval
“Die vriendin het met iemand op haar selfoon gesels toe die verdagtes die huis betree het. Die persoon aan die ander kant van die oproep het gehoor alles is nie pluis nie en het boere van die omgewing in kennis gestel om te gaan kyk wat op die plaas aangaan.”
Cosatu-uitsprake oor ‘misdadige’ boere kwetsend (maar nie haatspraak)
“Ons wil verder ook weet of dit haatspraak sou wees indien TLU SA sê Cosatu-lede is brandstigters en misdadigers omdat een van hulle lede moontlik betrokke was by die afbrand van pakstore in Kirkwood.”