Dr. Tini de Boer sê sy word nou geteiken nadat sy verlede Vrydag aangeval is op dieselfde plaas waar haar lewensmaat, Frans Venter, vyf maande gelede vermoor is.
Alles vir die sleutelwoord "plaasaanvalle"
Vonnis ‘krap wonde oop’ vir Dendron-egpaar
Mabena Moloko (21) is ingevolge ʼn pleitooreenkoms met die staat gevonnis vir sy aandeel in die aanval op Chris en Leonise Joubert op hul plaas naby Dendron, Limpopo.
Paartjie op ‘teregstellingswyse’ doodgeskiet
Robert Graham Celliers en Ansie van Aardt is op ʼn kleinhoewe aangeval en het onderskeidelik ses en vier skietwonde opgedoen.
Drie vas ná vrou se moord op Wes-Kaapse plaas
Een van die verdagtes wat reeds aangekeer is, is glo ʼn voormalige plaaswerker.
Bejaarde man sterf ná plaasaanval
“Die aanvallers het die huis geplunder en met selfone, ʼn rewolwer en ammunisie, klere, ʼn televisie en ʼn mikrogolfoond in die slagoffers se wit Isuzu-bakkie op die vlug geslaan.”
‘Politiek, Eskom, lewenskoste oorskadu erns van plaasmoorde’
“Die minister van polisie doen selfs moeite om ander misdaadtonele te besoek en die families van die oorledenes by te staan, maar as dit by plaasmoorde en -aanvalle kom, is daar geen sprake van nie.”
Min in hegtenis vir plaasmoorde
“Wat veral kommerwekkend is, is dat geen plaasmoordverdagtes in die Oos-Kaap, Gauteng of Mpumalanga in hegtenis geneem is nie.”
Man 11 jaar ná sy dogter op einste kleinhoewe vermoor
Jan Muller se liggaam is net sowat vier meter van waar sy dogter destyds weens haar skietwonde inmekaargesak het, aangetref.
Saak teen ‘plaasaanvallers’ laat vaar
ʼn Veiligheidswag wat verlede week tydens ʼn plaasaanval in Franklin gewond is, is intussen uit die hospitaal ontslaan.
Twee keer lewenslank vir plaasmoord op pa, seun
Naas moord is die beskuldigdes ook op aanklagte van huisbraak en poging tot huisroof met verswarende omstandighede gevonnis.
Familie kry nie vrede ná Horner-moord
“Daar is ʼn slang in die gras wat bly seil en ons kan net hoop en vertrou dat die slang gou gevang sal word.”
Skuldig, 2 jaar ná pa, seun se moord
Die beskuldigdes het hul betrokkenheid by die moorde erken nadat die staat aangevoer het dat hulle die moord haarfyn beplan het.
Plaas tweede keer in een week geteiken
Die rowers het hulle glo die eerste keer as polisiebeamptes voorgedoen en toe die gesin aangerand.
Kamma-polisie oorval egpaar op plaas
Die groep, van wie twee in polisie-uniform geklee was, het beweer een van die mans saam met hulle is ʼn verdagte wat aangekeer is en dat hulle die boer se hulp nodig het.
Vrou op plaas in gesig geskiet
“Toe sy uit die badkamer kom, toe loop sy haar vas in ’n aanvaller in die huis.”
Boer glo met asbak, biltongsnyer aangerand
Die aanvaller (50) is ʼn dag later in hegtenis geneem danksy inwoners wat die aanvaller met ʼn bebloede denimbroek langs die pad gewaar het.
Boer sterf in plaasaanval naby Lydenburg
Die boer het self ʼn vuurwapen by hom gedra, maar die verdagtes was te vinnig op hom en het hom geskiet.
Boer steeds in hoë sorg ná Kleinmond-plaasaanval
ʼn 42-jarige man is doodgeskiet en ʼn 41-jarige man is in hegtenis geneem ná die voorval.
Ses vas ná Limpopo-plaasaanval
Die verdagtes het op 27 Desember die wildsplaas langs die Tshipise-pad in die Musina-polisiëringsgebied betree.
Kontant, wapens gebuit tydens wildsplaas-aanval
Die aanvallers het met onder meer ’n onbekende bedrag kontant in rande, Amerikaanse dollars en ponde op die vlug geslaan.