“Hy het nie diefwering op die boonste vloer nie, hy het wakker geword van hulle wat deur die venster op hom spring.”
Alles vir die sleutelwoord "plaasaanvalle"
Egpaar wéér op plaas aangeval
Die egpaar is Saterdagaand vir die tweede keer in minder as ʼn maand op hul plaas aangeval.
Plaasaanval: Bejaarde man met knopkieries aangerand
“Die 76-jarige man is tydens die aanval na die badkamer gesleep en onder meer met knopkieries aangerand. Hy het erge hoofbeserings opgedoen.”
Polisie-hoës besoek slagoffers van kleinhoewe-aanval
“Die Cullinan-polisie nie sal rus totdat die oortreders aangekeer is nie.”
Melkrivier-plaasaanval: Staatshospitale verkla
“Dít kom op ʼn growwe skending van Henrico se menseregte neer en ons eis dat die minister van gesondheid persoonlik ingryp.”
Jong mense op Gauteng-plaas aangeval
“Die verdagtes wou die man se verloofde verkrag, maar gelukkig het die veiligheidsmaatskappy op daardie oomblik opgedaag.”
Melkrivier-plaasaanval: ‘Dis ʼn wonderwerk dat hy lewe’
Berdus Henrico (39) is van bakboord na stuurboord gestuur om mediese hulp te kry ná die aanval.
Drie in hof ná Kimberley-plaasaanval
ʼn Derde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die wrede aanval op Piet Els en Rikkie Alsemgeest.
Verdagte tydens kleinhoewe-aanval doodgeskiet
ʼn Familielid het Vrydag in die vroeë oggendure tot die redding van sy bejaarde oom gekom tydens ʼn aanval op ʼn kleinhoewe buite Pretoria.
Tweede aanval op plaas; aanvaller doodgeskiet
“Ek het self vir hom gevra wat soek hy hier en hy het vir my en die polisie gesê hy het inligting oor die huis en die kluis by die vorige aanvallers gekry.”
Plaasaanval: ‘Hy is in ongelooflike pyn’
“In dié stadium weet ons net een van die aanvallers was met ʼn mes gewapen, een met ʼn skroewedraaier en een met ʼn 9 mm-pistool.”
Ouma, kleinkind op plaas aangeval
“Twee van die plaasaanvallers was gewapen en het gedreig om die vrou en haar kleinkind dood te maak.”
Bejaarde egpaar op plaas oorval
“Die egpaar is aangerand en gedwing om hul huis en die kluis oop te sluit.”
Egpaar geskiet tydens kleinhoewe-aanval
ʼn Egpaar is Saterdagoggend omstreeks 02:00 geskiet tydens ʼn aanval op hul kleinhoewe in Muldersdrift, Gauteng.
Man geslaan, geskiet op Noordwes-plaas
Die aanvallers het hom vermoedelik in die huis probeer insleep, maar tou opgegooi en hom langs die swembad vasgebind.
Nog ʼn deurbraak ná aanval op Kimberley-paartjie
Die polisie het nog ʼn deurbraak gemaak in sy ondersoek na die wrede aanval op die bekende Kimberliet, Piet Els, en sy lewensmaat, Magrietha “Rikkie” Alsemgeest.
Man vas ná aanval op bekende Kimberliet, lewensmaat
Piet Els en sy lewensmaat, Magrietha “Rikkie” Alsemgeest, is verlede week op hul plaas sowat 10 km buite Kimberley aangeval en glo vir ure aangerand en gemartel.
Boer sterf dag ná plaasaanval
Die polisie sal nou ʼn saak van moord en saak van inbraak ondersoek.
Boer drie keer tydens plaasaanval geskiet
Volgens die polisie het Steenkamp die honde hoor blaf, opgestaan om te gaan kyk en drie aanvallers met klapmusse in die huis teëgekom.
Man voor seun, kleinkinders doodgesteek
Die aanvallers het glo die twee jong kinders gebruik om vir hulle te wys waar die kabelbinders is wat die verdagtes gebruik het om hul ouers en grootouers vas te bind.