“Die boer het teruggeskiet en die onbekende man is doodgeskiet.”
Alles vir die sleutelwoord "plaasaanvalle"
Meer bekend oor Roedtan-plaasaanval; verdagtes steeds soek
Maroela Media het vroeër berig Piet en Tilla van Zyl is Sondagoggend dood op hul plaas aangetref. Die polisie het Sondagmiddag meer inligting oor die voorval bekend gemaak.
Drie sterf in 2 gru-plaasaanvalle binne 24 uur
Drie mense is die afgelope 24 uur dood in twee gru-plaasaanvalle. Ondersoekspanne is tans op beide tonele.
Bejaarde egpaar wreed tydens kleinhoewe-aanval gemartel
WAARSKUWING: Die berig bevat grafiese inhoud en kan sensitiewe lesers en kinders ontstel.
Kleinhoewe-‘martelaars’ dalk skotvry
Ses mans wat daarvan aangekla word dat hulle Floris Johannes Kruger (60) op ʼn kleinhoewe gemartel en vermoor het, mag dalk binnekort skotvry wees.
Aanvallers slaan glo binne ure op 2 plase toe
“Toe ek daardie foto’s sien, het ek dadelik die mans herken as dieselfde mans wat ons aangeval het.”
Groblersdal-plaasaanval: Ses nog op vrye voet
Botha se vrou, skoondogter en haar kinders het glo kort daarna ook by die huis aangekom.
Twee vas ná Groblersdal-plaasaanval
Twee verdagtes is Sondag in hegtenis geneem nadat ʼn boer tydens ʼn aanval op ʼn plaas in die Groblersdal-gebied in Limpopo dood is.
Limpopo-boer sterf ná plaasaanval
Enkele ure nadat aanvallers op ʼn plaas buite Tzaneen in Limpopo toegeslaan het, is nog ʼn egpaar op ʼn plaas in die Groblersdal-gebied aangeval.
Ses aanvallers slaan toe op Limpopo-plaas
ʼn Vrou wat die eienaar van die plaas is en die plaasbestuurder het saam ontbyt geëet toe hulle deur die aanvallers oorval is.
Vrou kritiek ná aanval op kleinhoewe
Die polisie is Saterdagaand na die kleinhoewe ontbied en het die vrou aangetref waar sy in ʼn plas bloed gelê het.
Man op kleinhoewe doodgeskiet
ʼn Veiligheidsbeampte het hom na die toneel gehaas nadat die paniekalarm geaktiveer is. Met sy aankoms op die kleinhoewe is daar ook op hom losgebrand.
Vrou nag lank vasgebind ná moord op man
ʼn Vrou moes glo ʼn nag lank vasgebind in haar huis lê en wag op hulp nadat drie mans haar man doodgeskiet het toe hulle die egpaar Vrydag op ʼn plaas in KwaZulu-Natal aangeval het.
Boer se liggaam deur plaaswerkers gevind
ʼn 47-jarige boer se liggaam is net buite die plaashek deur sy plaaswerkers opgespoor toe hulle opgedaag het vir werk.
Limpopo-polisie maak nóg ʼn deurbraak ná plaasaanval
Die Limpopo-polisie het binne ʼn week nóg ʼn deurbraak gemaak en vermeende plaasaanvallers aangekeer.
Plaasmoorde: ‘Syfers wys polisie prioritiseer nie’
Die jongste syfers oor plaasmoorde en -aanvalle van die TLU SA toon dat daar vanjaar reeds 47 plaasmoorde en 246 aanvalle was.
Boer met tuinvurk gesteek
ʼn Boer van die Theunissen-distrik in die Vrystaat is Donderdag tydens ʼn aanval op sy plaas vier keer met vermoedelik ʼn tuinvurk in sy gesig en rug gesteek.
Plaaswerkers met wapens betrap
Vier voormalige plaaswerkers is in hegtenis geneem nadat ʼn aantal vuurwapens wat vroeër die maand op ʼn plaas gesteel is, in hul besit gevind is.
Man nag lank vasgebind ná kleinhoewe-aanval
Die aanvallers het gesê hulle gaan hom skiet. Hulle het hom vasgebind en ʼn kombers oor sy kop gegooi.
Drie gevonnis ná plaasmoord
Twee vroue, wat gehelp het om die plaasaanval te reël, is later ook in hegtenis geneem.