“Alhoewel gewelddadige misdaad oor die algemeen skynbaar toeneem, merk ons veral ʼn kommerwekkende toename in plaasaanvalle en boere en plaaswerkers leef in vrees.”
Alles vir die sleutelwoord "plaasaanvalle"
‘Skerp plaasveiligheid op’
ʼn Vlaag plaasaanvalle in Oktober het weer opnuut bewusmaking van veiligheid op plase en landelike gemeenskappe geskep.
‘Geen twyfel aan feller aanslag op boere ná Kill the boer-uitspraak’
“Die erns van die situasie verg dat die regering nou gedwing moet word om plaasaanvalle en plaasmoorde tot prioriteitmisdaad te verklaar.”
Man gou aangekeer ná Roedtan-plaasmoord
ʼn 33-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op Nico (Nicci) Janse van Rensburg (35), ʼn boer van Roedtan in Limpopo.
Plaasveiligheid is ‘gedeelde verantwoordelikheid’
Gereelde beurtkrag verhoog ook nog die risiko vir ʼn plaasaanval. Daarom sê kenners is alternatiewe kommunikasiekanale uiters belangrik.
Boer op plaas by Roedtan doodgeskiet
ʼn Boer is Vrydag op sy plaas in Roedtan in Limpopo tydens ʼn plaasaanval doodgeskiet.
Vergadering met polisiehoof gevra ná rits plaasmoorde
“Van plase tot dorpe en voorstede – Suid-Afrikaners voel nie veilig in dié provinsie nie.”
Kommer oor wreedheid van plaasmoorde
In Junie is twee plaasmoorde aangemeld. In Julie is daar sewe moorde aangemeld en in September reeds ses.
Delmas-plaasmoord: Slagoffer was bekende veearts
Die 72-jarige man wat op ʼn plaas tussen Delmas en Bronkhorstspruit in Mpumalanga vermoor is, het as ʼn veearts in Benoni gepraktiseer.
Geliefde boer grusaam vermoor
“Dit is duidelik dat die boer ʼn groot geveg opgesit het.”
Vyf van Limpopo-plaasaanval eersdaags in hof
Lt.genl. Thembi Hadebe, provinsiale polisiewoordvoerder, het al die betrokkenes, veral die polisie, die weermag en plaaslike boere, bedank vir hul samewerking in die soektog na die verdagtes.
Drie gewond in Limpopo-plaasaanval
Die verdagtes is ses uur nadat ʼn grootskaalse soektog begin is, opgespoor.
Rustenburg-plaasmoord: Twee in hof
Venter se tuinwerker en huiswerker is eers oorval en vasgebind voor hy wreed vermoor is.
Vrou en seun in plaasaanval beseer
Die vyf mans was glo met AK47-gewere gewapen.
Man op plaas naby Rustenburg vermoor
Die polisie vermoed dat minstens vier mans die 68-jarige man op die plaas oorval het.
Man skiet aanvallers dood op kleinhoewe
’n Alarm het kort ná middernag afgegaan en die eienaar van die huis het met sy gelisensieërde vuurwapen ondersoek gaan instel.
Deurbraak kom ‘binnekort’ in moord op boer
Agt maande ná Ernst Human (87) se dood is ʼn kruis vir hom by die Witkruismonument opgerig.
Vaalharts-moorde: Ander 4 só aangekeer
Hoewel die motor ʼn Noord-Kaapse nommerplaat gehad het en die polisie op soek was na ʼn Gautengse nommerplaat, het hulle kop gehou en wel dié motor afgetrek en ondersoek ingestel.
Boervrou se nag van hel toe rowers toeslaan
“Hulle het die geweer teen my ma se kop gedruk en gesê: ‘Ons gaan jou nou doodskiet.’ Sy het hardop gebid: ‘In die naam van die Here, gaan julle my nie vanaand doodskiet nie.’”
Mpumalanga Landbou bekommerd oor ‘Kill the boer’
“Ons aanbod is ʼn praktiese een – om vaardighede aan ons gemeenskappe oor te dra, wat baie beter is as een van verdelende politieke retoriek.”