“Dit was een van die wreedste en gruwelikste aanvalle wat ek nog ooit teëgekom het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "plaasmoorde"
Vier vas ná moord op boer (85)
Die verdagtes het ná die plaasaanval op die vlug geslaan en was byna ’n week lank soek.
Smithfield-plaasmoord: Saak teen 2 teruggetrek
Die onlangse moord op Poenkie Bisset is die tiende plaasmoord sedert April vanjaar in die Vrystaat.
Boshof-plaasmoord: Getuienisse aangehoor, verhoor duur voort
Die vier verdagtes wat van die moord op Sakkie en Ina van den Berg beskuldig word, se verhoor het die afgelope week in die Bloemfonteinse hooggeregshof afgeskop.
Minister veroordeel moord op bejaarde boer
“Ek wil ʼn beroep op hierdie misdadigers doen om nie ons boere en plaaswerkers dood te maak nie.”
Bejaarde boer aan boom vasgebind, geskiet
Die boer het intussen in ’n hospitaal aan sy beserings beswyk.
Odendaalsrus: Egpaar het na plaas omgesien toe aanvallers toeslaan
Mark Regal en een van die aanvallers is gedurende die aanval doodgeskiet.
Regstreekse gesprek: Plaasmoorde ’n prioriteit?
Regstreekse gesprek: Vir boere is die kwessie van plaasaanvalle en plaasmoorde veel meer as ’n politieke debat of ’n maatskaplike of ekonomiese verskynsel. Die vraag op menige Suid-Afrikaners se lippe is, is daar werklik ’n antwoord? Ernst van Zyl gesels met Flip Buys, Ernst Roets, Theo de Jager en Jan Wessels. Volg die regstreekse uitsending van hierdie gesprek Donderdag 12 November om 10:00.
Hennenman-plaasmoord: Eddie Hills (26) sterf
Medelye ná die dood van die jong man stroom in.
Pa dood, seun kritiek ná VS-plaasaanval
Die boer se vrou was nie tuis ten tyde van die aanval nie en het ’n werker gekontak en gevra om ondersoek te gaan instel nadat sy hulle nie in die hande kon kry nie.
Video: Joernalis sê jammer ná plaasmoord-kruis brand
Talle sosialemediagebruikers het vandeesweek woedend gereageer nadat ’n video op sosiale media die ronde gedoen het waarin gesien kan word hoe die wit kruis aan die brand gesteek word.
Kabinet sê oor plaasmoorde
“Die boerderygemeenskap is ’n integrale deel van ons ekonomie.”
AfriForum versoek dringende vergadering met Ramaphosa
“Die president moet begryp dat die tragiese dood van Brendin Horner – en die duisende ander wat al in plaasaanvalle vermoor is – die simptoom is van ’n dieper probleem.”
Foto’s: Honderde in Pretoria ruk op teen plaasaanvalle, -moorde
Volgens ’n organiseerder blyk dit dat die optogte teen plaasaanvalle en -moorde tog die regering se aandag trek.
Beloning uitgeloof ná moord buite Groblersdal
Raymond Gregory Papapavlou is Maandag kort ná middernag met verskeie skietwonde in ’n plaashuis aangetref.
Groblersdal: Niemand nog vas ná moord op plaas
Raymond Gregory Papapavlou (28) is Maandag in die vroeë oggendure in ’n plaashuis doodgeskiet.
Nog ʼn jong man op plaas vermoor
Die 28-jarige man is verskeie kere geskiet.
Foto’s: Nog tientalle kruise by Witkruismonument geplant
“Misdaad in hierdie land het heeltemal handuit geruk. Dit kan nie so aangaan nie.”
Plaasmoordenaar swaar gevonnis
Volgens die staat is Jason Winrow moontlik destyds vermoor omdat hy ’n staatsgetuie was in ’n veediefstalsaak teen sy moordenaar.
Video en foto’s: Reuse-optog ná Normandien-plaasmoord
’n Groot banier is aan die einde van die roete oor die pad aangebring met die woorde: “President Ramaphosa, hoeveel meer moet nog sterf?”