Die slagoffer se lewensmaat, wat glo aan Alzheimer se siekte ly, het relatief ongedeerd van die voorval afgekom, maar is glo nou “baie deurmekaar”.
Alles vir die sleutelwoord "plaasmoorde"
Geen borgtog vir Roedtan-‘baasbrein’
Die staat voer aan die drie beskuldigdes in die onlangse moord op die Roedtan-boer Nico Janse van Rensburg, se selfoonrekords plaas hulle op die toneel.
Kyk: ‘Boere is keelvol’
Tientalle boere in bakkies, trekkers en stropers het Maandag na Roedtan in Limpopo opgeruk, waar drie verdagtes in die hof verskyn het in verband met die moord op Nico Janse van Rensburg.
Gʼn geld van Vergoedingsfonds jare ná boer sterf
“Ek kan nie my kind in die oë kyk nie. Hy is so skrander, maar daar is nie geld om vir tersiêre onderrig te betaal nie.”
Vergadering met polisiehoof gevra ná rits plaasmoorde
“Van plase tot dorpe en voorstede – Suid-Afrikaners voel nie veilig in dié provinsie nie.”
Geliefde boer grusaam vermoor
“Dit is duidelik dat die boer ʼn groot geveg opgesit het.”
Boer se broer vind hom leweloos voor huis
Gideon Swart se Nissan-bakkie was klaarblyklik die enigste item wat die vermeende moordenaar(s) gebuit het.
Plaasmoord: Seun leen geld vir vlug van NZ
“Toe my broer my 05:00 Suid-Afrikaanse tyd bel, toe weet ek…”
Nog een vas ná moord op Limpopo-plaas
Nikolaas Johannes Steenekamp (59) se liggaam is Dinsdag op sy plaas in die omgewing van Maroelasfontein naby Thabazimbi gevind. Hy is Maandag vir die laaste keer gesien.
Boervrou se nag van hel toe rowers toeslaan
“Hulle het die geweer teen my ma se kop gedruk en gesê: ‘Ons gaan jou nou doodskiet.’ Sy het hardop gebid: ‘In die naam van die Here, gaan julle my nie vanaand doodskiet nie.’”
Aanvaller gestraf vir beesboer se moord
John Viedge (79) is verlede jaar in die vroeë oggendure in sy plaashuis naby Nqanqarhu (Maclear) deur ’n veiligheidshek doodgeskiet.
Appel sing vir plaasaanvalslagoffers
Die kunstenaar tree by die AfriForum Trauma-ondersteuningseenheid se ambassadeursfunksie op 19 Augustus in die AfriForum Teater in Pretoria op. Kaartjies is steeds beskikbaar.
Mans jare ná plaasaanval, -moord gestraf
Van die beskuldigdes het aanvanklik uit polisieaanhouding ontsnap, maar is mettertyd weer vasgetrek.
Verlig, maar hartseer ná uitlewering
“Ons is natuurlik dankbaar dat dinge eindelik tot ’n punt kom sodat geregtigheid vir pappa kan geskied. Dit is wel nie lekker nie.”
Mans vas wat glo sewe op plaas moor
Die enigste vermoorde man wat in die huis op die plaas aangetref is, is maar 17 jaar oud.
Sewe sterf in gru-aanval op plaas
Die eienaar van die plaas het Vrydagoggend op die liggame van ses vroue en een jong man afgekom.
Een tree vir elke plaasaanval gegee
“Die boodskap is duidelik dat boere nie alleen staan in hul stryd om veilig op hul plase te bly nie,” sê TLU SA ná sy virtuele staptog teen plaasaanvalle en -moorde.
Net 30% van ‘plaasaanvallers’ vervolg
“Dit is nie aanvaarbaar nie.”
Jong mans in hof oor Levubu-plaasmoord
Verskeie boere het Maandag die hofverskyning van Louis en Ina Cloete se vermeende moordenaars bygewoon.
3 skuldig aan moord op boer van Limpopo
Alwyn en René van Zyl is twee jaar gelede op hul plaas Bad se loop naby Mookgophong (Naboomspruit) oorrompel en vasgebind. Alwyn is tydens die aanval verwurg.