Raymond Gregory Papapavlou is Maandag kort ná middernag met verskeie skietwonde in ’n plaashuis aangetref.
Alles vir die sleutelwoord "plaasmoorde"
Groblersdal: Niemand nog vas ná moord op plaas
Raymond Gregory Papapavlou (28) is Maandag in die vroeë oggendure in ’n plaashuis doodgeskiet.
Nog ʼn jong man op plaas vermoor
Die 28-jarige man is verskeie kere geskiet.
Foto’s: Nog tientalle kruise by Witkruismonument geplant
“Misdaad in hierdie land het heeltemal handuit geruk. Dit kan nie so aangaan nie.”
Plaasmoordenaar swaar gevonnis
Volgens die staat is Jason Winrow moontlik destyds vermoor omdat hy ’n staatsgetuie was in ’n veediefstalsaak teen sy moordenaar.
Video en foto’s: Reuse-optog ná Normandien-plaasmoord
’n Groot banier is aan die einde van die roete oor die pad aangebring met die woorde: “President Ramaphosa, hoeveel meer moet nog sterf?”
Normandien: Gemeenskap geruk ná plaasmoord
“Hy was ’n absolute gentleman. Dat só ’n man en sy vrou se lewe geneem moet word… ek kan nie vir jou sê hoe ons voel nie.”
Egpaar op KZN-plaas vermoor
Die egpaar het albei skietwonde gehad.
Duisende motorfietsryers staan saam teen plaasaanvalle
“Genoeg is genoeg.”
Só lyk die gemiddelde plaasaanvaller
In die meeste gevalle is die plaasaanvallers se hoofmotief om te moor. Die aanvallers is maar te bly as hy tyd het om die boer te martel ook.
AfriForum versoek parlementêre verhoor oor plaasmoorde
Die afgelope twee maande is reeds meer as 80 plaasaanvalle en 14 moorde aangemeld.
Vaalharts: Egpaar se liggame gevind
Dit is nie in dié stadium duidelik hoe die Brand-gesin vermoor is nie.
Werker op plaas buite Marble Hall vermoor
Die man was besig om lone namens sy werkgewer te betaal.
Plaasaanvalle oorheers parlementêre debat
Vanjaar se begrotingsdebat oor polisie is oorheers deur sterk uitsprake teen plaasmoorde.
Ramaphosa sê eindelik oor plaasmoorde
Ramaphosa het hom onder meer uitgelaat oor plaasmoorde, die drankverbod en die heropening van skole tydens die Covid-19-pandemie.
Twee mans op plaas doodgeskiet
Die man wat geskiet is, het aan sy broer gesê dat hy in die bosse op ʼn nabygeleë plaas skuil.
Naboomspruit-plaasmoord: Hofsaak wéér uitgestel
Die Van Zyl-egpaar is Vrydag omstreeks 00:15 deur omtrent vyf aanvallers in hul plaashuis oorrompel en aangerand.
3 in hof oor Naboomspruit-plaasmoord
Die drie verdagtes sal dán formeel aansoek doen om borgtog.
Bejaardes op plaas aangeval; man vermoor
Die bejaarde man se voete en arms is met klere vasgebind.
Bejaarde op plaas vermoor
Die slagoffer se uitgebrande voertuig is verlate gevind.