Gereelde beurtkrag verhoog ook nog die risiko vir ʼn plaasaanval. Daarom sê kenners is alternatiewe kommunikasiekanale uiters belangrik.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "plaasveiligheid"
Kobus Wiese gooi gewig agter boere
Die rugbylegende en oud-Springbokslot, Kobus Wiese het dié week amper ʼn kwartmiljoen rand aan die familieboernetwerk, Saai geskenk.