Verskeie informele huise het gebrand en die vlamme was meer as 20 meter hoog toe brandbestryders by die toneel opgedaag het
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Plastic View"
Drie sterf, talle dakloos ná Pta-plakkerskamp brand
Inwoners van omliggende buurte in die gebied het intussen ingespring om die slagoffers van die brand te help.
Inwoners boos vir Tshwane oor plakkersprobleem
Veertien hofbevele is al teen Tshwane uitgereik om die plakkersprobleem in die ooste van Pretoria op te los.
Talle dakloos ná brand in Pretoria
Die informele nedersetting is die tuiste van duisende mense, talle van hulle buitelanders.
Nóg ʼn moord in Pretoriase informele nedersetting
Die polisie was net verlede week op die spoor van vier mans wat na bewering twee vroue in dié informele nedersetting vermoor het.
Foto’s: 500 inwoners dakloos ná brand in Pta-Oos
Byna 500 inwoners is Saterdag dakloos gelaat ná ʼn brand by die Plastic View- informele nedersetting in die ooste van Pretoria.
[Video] Groot skenkings vir Plastic View-inwoners ná brand
Die Moreletapark-gemeente in Pretoria het vandeesweek ingespring om derduisende mense by te staan wat die afgelope naweek dakloos gelaat is ná ʼn verwoestende brand by ʼn informele nedersetting in Pretoria.
[Foto’s] Minstens vier dood in Pta-Oos-brand
Minstens vier persone is dood toe honderde plakkershutte Saterdagaand omstreeks middernag in Plastic View naby die Woodlands Mall in Pretoria-Oos afgebrand het.
Pta-sokkerwedstryd eindig dodelik
Minstens twee mense is dood en talle beseer nadat twee groepe Sondag gewelddadig geraak het by ʼn sokkerwedstryd in die ooste van Pretoria.