Wie sou kon dink dat die meisie wat nie eens veronderstel was om koningin te word nie, die langsdienende monarg in die Britse geskiedenis sou word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "platinum-jubileum"
Foto’s: Queen, SA komponis én Paddington Bear by jubileumkonsert te sien
Die BBC Platinum Concert het afgeskop met ʼn viering van die koningin se liefde vir humor – toe sy in ʼn vooraf verfilmde skets ’n pot tee met Paddington Bear gedeel het.
Koningin woon dankdiens nie by; Harry en Meghan bekoor
Die geleentheid was ook die hertog en hertogin van Sussex – wat in 2019 finaal van hul koninklike pligte afstand gedoen het – se eerste openbare verskyning in Brittanje in twee jaar.
Pragfoto’s: Koningin se jubileum skop af met vaandelparade
Prins Charles het reeds van die 96-jarige monarg se pligte begin oorneem en Meghan en Harry het die parade deur die Buckingham-paleis se vensters dopgehou.
Foto’s: 70 jaar op die troon vir koningin Elizabeth
Slegs drie ander monarge in die geskiedenis was langer as 70 jaar aan bewind.