Die wêreld se tweede grootste platinummyngroep, Implats, sê dat dit weer winsgewend was gedurende die eerste helfte van die huidige boekjaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Platinummyne"
Sibanye-Stillwater gaan platinummyn-groep kry
Dit is die eerste keer dat ’n Suid-Afrikaanse myngroep belange in goud en platinum gaan beheer sedert Anglo American in 1996 sy belang in JCI ontbondel het. Anglo het die platinum-bates behou. Sy goudbelange is aan verskeie groepe, insluitend die vermoorde Brett Kebble verkoop.
Die lede sal oor die staking besluit – Amcu
Joseph Mathunjwa, president van Amcu, het Donderdag gesê die Amcu-lede sal besluit wanneer die staking tot ʼn einde sal kom.
Amcu-staking: Laaste dag van gesprekke
Onderhandeling tussen platinumproduseerders en Amcu gaan na verwagting Woensdag in Pretoria afsluit.
Partye vergader op dag twee van Amcu-staking
Onderhandelings sal Vrydag op die tweede dag van die vakbond Amcu se staking in Noordwes by die wêreld se top drie platinummyne, Impala, Lonmin en Anglo American in Noordwes, plaasvind.
Nuuskommentaar: Vuurhoutjie by die kruitvat
Amcu-staking: Die boodskap is duidelik… maak nou amok, en die kanse is goed dat die regering gaan vinger trek weens die komende verkiesing. Ongelukkig soms nog ook die vinger op die sneller…
Amcu-staking: “Lonmin het busse gestop”
Amcu het Donderdag die Lonmin-myngroep se bestuur daarvan beskuldig dat hulle busse gestop het wat stakende mynwerkers na die Wonderkop-stadion in Marikana moes vervoer om deel te neem aan die eerste dag van ‘n loonstaking by platinummyne in Noordwes.
Stakende mynwerkers kom by Marikana-stadion byeen
Ontevrede Amcu-lede het Donderdagoggend stadig begin saamdrom by die Wonderkop-stadion vir die beplande staking by platinummyne in Noordwes.