Kersfees is om die draai en jy het die geleentheid om ʼn kinderhart gelukkig te maak deur ʼn spesiale Kersgeskenkpakkie aan ʼn pleegkind of kind in ʼn versorgingshuis te gee.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "pleegsorg"
Departement probeer ‘krake toeverf’ oor pleegsorg
Een van die sluimerende skandes van die Suid-Afrikaanse staat het vandag uit die skadu’s herverskyn toe die departement van maatskaplike ontwikkeling terugvoer gegee het oor die landwye agterstand met hofbevele oor pleegsorg van kinders.
Rugsakkies vol seer – wanneer grootmense hul kinders in die steek laat
“Moenie dat die verlede jou toekoms steel nie.”
Konsepwet: Seksuele misdade verjaar nie meer
Die kabinet het twee ingrypende konsepwetsontwerpe aanvaar, wat nou in die parlement ter tafel gelê sal word
Pleegsorgstelsel laat ‘weerlose kinders in steek’
“Ons weet nie of hierdie kinders nog veilig is en of die situasie sodanig verander het dat hulle met hulle gesinne herenig kan word nie. Dit is ook ʼn aanduiding dat die departement die kinders twee jaar lank nie besoek het óf hulle situasie gemonitor het nie.”
Departement ‘werk hard’ om pleegsorg-agterstande in te haal
Die departement van maatskaplike ontwikkeling het Dinsdag gereageer op “misleidende mediaberigte” dat die agterstand in pleegsorg-plasings daartoe kan lei dat pleegsorg-bevele by die hooggeregshof in Pretoria teen einde November kan verval.
‘Bekommernis oor die toekoms van SA se weggooikinders’ – maatskaplike werker
Gisteraand lê ek wakker in my bed. Nat gesweet. Vir iemand in my beroep – ʼn beroep waarin jy moet toesien dat die weggooi- en vergete kinders van Suid-Afrika ʼn vir-ewig-huis, permanensie kry – is dit nie werklik ongewoon nie. Maar, gisteraand se wakkerlê was anders – dit was diep, intens en baie werklik.
Beskerm die kwesbares in die gemeenskap
Kinders is van die mees kwesbare mense in ons samelewing, en hul veiligheid moet van die grootste belang geag word – net onlangs is klein…
Gauteng: Bykans 1 000 kinders wag vir pleegsorghuise
“Dit is onaanvaarbaar – die kernmandaat van die departement is juis om te verseker dat kwesbare groepe, veral kinders, beskerm word. Maatskaplike ontwikkeling is ‘die hartklop van die departement.’”
My pleegfamilie – my toekoms
“Die verhouding tussen ʼn pleegouer en pleegkind is dinamies en nie ʼn genetiese een nie. Daarom is deurlopende opleiding, begeleiding en berading belangrik en bly dit belangrik totdat die kind volwasse is.”