Die Wes-Kaapse hooggeregshof het Dinsdag ‘n voorgestelde vonnis vir John Hendricks, ‘n pa wat sy tweejarige kleuter vermoor het, as “te toegeeflik” verwerp.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "pleitooreenkoms"
Pleitooreenkoms vir Cleveland-ontvoerder; huis word moontlik gesloop
Ariel Castro, ʼn voormalige skoolbusbestuurder wat drie vroue glo vir meer as 10 jaar lank aangehou het, oorweeg tans ʼn pleitooreenkoms waarvolgens hy lewenslange tronkstraf, sonder die moontlikheid vir parool plus 1 000 jaar tronkstraf sal aanvaar.