Helpende Hand het ‘n minagtingaansoek teen die departement van maatskaplike ontwikkeling gebring nadat die departement ʼn dringende hofbevel om ʼn Rustenburgse plek van veiligheid se agterstallige subsidies te betaal, verontagsaam het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Plek van veiligheid"
Video: “Onsekerheid uit die weg geruim”
Die Môrester-plek van veiligheid in Rustenburg met sy sowat 50 kinders, gaan uiteindelik sy agterstallige staatstoelae kry.