Kapt. Marx was geliefd onder verskeie gemeenskappe wat sy toewyding aan sy werk eerstehands ervaar het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "polisie sterftes"
Deurbraak ná moord op Pretoriase polisiebeampte
Sers. Thomas Mashimbye is in 2018 in sy huis doodgeskiet.
Polisielede dood, gewond aan diens in die Vrystaat
Die polisiesersant het die dienssentrum gebel en beangs gesê hulle word aangeval en op geskiet.
Polisielid sterf, 5 beseer op Pelgrimsrus
Die polisie het gereageer op inligting oor ʼn rooftog by ʼn kroeg.
Oos-Kaapse polisiebeampte doodgeskiet
ʼn 33-jarige polisiebeampte van Hofmeyr, noord van Cradock in die Oos-Kaap, is oor die naweek doodgeskiet.
Sewe vas vir moord op polisieman
Sewe mans is onderskeidelik in Pretoria en Katlehong in hegtenis geneem vir die onlangse moord op ʼn polisiebeampte van Hartbeesfontein in Noordwes.
‘Bankrowers’ skiet polisieman dood
ʼn 32-jarige polisiebeampte van die Hartbeesfontein-polisie in Noordwes, is Woensdag in die vroeë oggendure doodgeskiet terwyl hy aan diens was.
Polisieman langs pad doodgeskiet, beroof
ʼn Gautengse polisiebeampte is Dinsdagaand geskiet en van sy dienspistool beroof terwyl hy aan diens was.
Polisiebeampte aan diens doodgeskiet
ʼn 54-jarige adjudantoffisier verbonde aan die Umlazi-polisie in KwaZulu-Natal is Maandagaand glo deur ʼn gesoekte moordverdagte doodgeskiet.
Man in hof vir moord op polisieman
Siyabonga Shabalala (21) het Maandag in die Hammarsdale-landdroshof verskyn vir die moord op ʼn polisiebeampte verbonde aan die Mpumalanga-polisiestasie in KwaZulu-Natal.
Vermeende polisiemoordenaar doodgeskiet
ʼn Man wat vermoedelik ʼn polisiebeampte die afgelope naweek in Johannesburg doodgeskiet het, is self Maandag in die vroeë oggendure tydens ʼn skietery met die polisie dood.
Nóg ʼn polisieman sterf aan diens
ʼn Polisiebeampte is Donderdagoggend vermoor terwyl hy aan diens was. Daar is vanjaar al meer as 50 polisiebeamptes vermoor.