Dit is nog nie duidelik waarom duisende kilogram dagga langs die pad agtergelaat is nie.
Alles vir die sleutelwoord "polisie"
Polisiemanne dood ná aanval in woonstelblok
Dit is nie die eerste keer dat ʼn wetstoepassingsbeampte by dié woonstelblok doodgemaak is nie.
Twee beamptes roof glo met blou ligte
Die beamptes het glo afhaalbare polisieligte op ʼn private motor gebruik om motoriste op die hoofweg aan te keer en te beroof.
Twee dood ná koeëlreën
ʼn Skietgeveg het tussen die polisie en drie mans ontstaan nadat hulle glo die beamptes se opdrag om die motor te stop, geïgnoreer het.
Beampte maak moordenaar swanger
Die vrou was verhoorafwagtend vir moord ten tyde van die voorval.
‘Aanvaller’ jaag student na hospitaal
Die beweerde aanvaller is glo ʼn inwoner van die universiteitskoshuis waar die slagoffer ook woonagtig is.
Vrouepolisielid in winkel doodgeskiet
Twee onbekende verdagtes het die sersant en haar kollega se wapens by hulle afgeneem en toe een van die beamptes in die kop geskiet.
Sasolburg-paartjie grusaam vermoor
Die paartjie is op verskillende dae en in verskillende huise gevind, albei grusaam vermoor.
Kind vermis ná see ma ook meesleur
Intussen is die liggaam van ʼn Amerikaanse man in ʼn dam net etlike kilometers van die see waar die seun meegesleur is, gevind.
Juweeldiewe vinnig vasgetrek
Juwele ter waarde van R100 000 is in van die verdagtes se besit gevind.
Melkman vermoor ná aflewering
Die motief vir die moord is nog nie bekend nie.
Beampte geskiet toe gevangene probeer ontsnap
Die polisiebeampte het ʼn veroordeelde moordenaar na die selle toe geneem toe hy die beampte se vuurwapen gegryp het.
Bekommernis oor polisie se ‘heksejag’ na onluste
“Die vraag ontstaan weereens hoe die redelike man homself gaan verdedig en beskerm in onrusverwante situasies, as die polisie se ‘wiele afval’?”
Moordverdagte vas ná ‘saamrygeleentheid’ met polisie
Die verdagte het niksvermoedend op die agterkant van die speurder se ongemerkte voertuig gespring.
Miljoene se heroïen uitgesnuffel
Drie verdagtes het by ʼn stadion aan die buitewyke van Nelspruit vergader toe die polisie op hulle toegeslaan het.
Mans gesoek wat tiener glo saam verkrag
Die meisie is na ʼn huis in Jouberton geneem, waar drie mans haar om die beurt verkrag het.
Beamptes vas wat man met misdadiger ruil
Twee polisielede het glo ʼn man onregmatig in hegtenis geneem nadat hulle hom glo wou voorhou as ʼn verdagte wat vroeër die dag uit polisieaanhouding ontsnap het.
Polisie vernietig duisende vuurwapens
Die vernietigde vuurwapens sluit in onwettige vuurwapens sowel as wapens wat tydens die afgelope drie jaar se amnestietydperk ingehandig is.
Man in huis buite PE doodgeskiet
Die verdagtes het die slagoffer tot in sy huis agtervolg, waar die slagoffer deur ʼn venster gespring en in ʼn sinkhuis beland het.
Tiende van Oos-Kaapse polisie pleeg dalk misdaad
Sowat ʼn derde van dié beamptes is skuldig bevind aan dít waarvan hulle aangekla is.