Minstens een mens sterf elke dag in Suid-Afrika aan die hand van ʼn polisiebeampte, wys die data.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "polisiewreedheid"
Ramaphosa veroordeel man se dood tydens studentebetoging
Die voorval het hernieude woede en kommer oor polisiewreedheid veroorsaak en het reeds tot verdere betogings gelei.
Beamptes ondersoek ná voorval met sambok
In die video kan gesien word hoe ʼn polisiebeampte ʼn man met ʼn sambok bydam, terwyl ʼn ander polisiehand ʼn man oënskynlik klap.
Ondersoek gedoen ná Tshwane-metropolisie dokter glo boelie
ʼn Onderonsie het ontstaan en die dokter voer aan hy is hardhandig behandel en gewurg, terwyl daar ook op hom gevloek is voordat hy en sy vrou na die Lyttelton-polisiestasie in Centurion geneem is.
George Floyd: Polisiebeampte vas vir moord; chaos duur voort
Betogings woed tans in meer as 20 Amerikaanse stede met talle betogers wat tot op hede in hegtenis geneem is. Die betogings het ook reeds twee lewens geëis.
Weermag ontplooi terwyl Minneapolis brand
ʼn Video wat wys hoe George Floyd (46) ná sy inhegtenisneming op die grond lê en na asem snak terwyl ʼn wit polisiebeampte op sy keel kniel, is wêreldwyd gedeel.
Afsondering: Familie van slagoffer vra beslissing teen weermag, polisie
“Die veiligheidsmagte beskou die afsonderingstydperk as toestemming om mag te misbruik en burgerlikes te straf.”