Prominente politieke figure en polisiehoofde is onder diegene wat persoonlike polisiebeskerming geniet, waarvoor belastingbetalers moet opdok.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "politici"
Lesersbrief: Teen wie word nou gediskrimineer?
As die politici hulle ideologiese oogklappe kan afhaal, sal hulle miskien die volgende vraag kan beantwoord: “Van wanneer af is om onderskeid te kan tref, gelykstaande aan diskriminasie?”
Ons woon in Afrika
Geseënd is die vredemakers en mag liefde wen, skryf Jaco Strydom.
Jy kan my omblaas
Daar is baie min van die ouer geslag wat nie vir Tiekie die Nar geken het nie.
Swart Kersfees nie net Cheeky se skuld
Dis nie net die verguisde Cheeky Watson wat die skuld daarvoor moet dra dat `n klompie belowende Oos-Kaaplandse rugbyspelers deur `n swart Kersfees in die gesig gestaar word nie.
Steven Seagal oorweeg politiek
Die bekende Amerikaanse aksie-akteur, Steven Seagal (61) oorweeg dit om hom as kandidaat vir die staat Arizona se goewerneurskap beskikbaar te stel.
Nuuskommentaar: Die Godsverduistering
Min mense sal twyfel dat die land ‘n groot uitdaging vir die Christen geword het. Dit is binnekort Kersfees, en dit is miskien ‘n goeie geleentheid om bestek op te neem van hoe dit gepas is om ‘n behoorlike Christusfees wat by die geleentheid pas te vier.
Politici-joernaliste moet bedank
Joernaliste wat hulself as kandidate vir politieke partye beskikbaar gestel het, moet bedank, het die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) Sondag gesê.
Nuuskommentaar: Tlokwe, demokrasie en geloofwaardigheid van politici
Herman Toerien neem die geloofwaardigheid van demokrasie en politici onder die loep.