Hier is vier dinge wat jy van die NGV moet weet:
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Polmed"
VF Plus sê beloftes oor NGV ‘nie gerusstellend’
Dit is moeilik om in te sien dat die geld nie ook eindelik in die sakke van korrupte kaders gaan beland nie. Die ANC het by herhaling gewys hy kan nie met die publiek se geld vertrou word nie.