Die huiswerker het verlede Vrydag vir ’n tweede keer om borgtog aansoek gedoen nadat haar eerste borgtogaansoek geweier is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Polokwane-landdroshof"
Polokwane-moorde: Twee hoor oor borgtog
Lizette en Hettie Deacon se huiswerker was glo die meesterbrein agter die moorde.
Polokwane-moorde: Huiswerker was glo die meesterbrein
Die vier verdagtes wat tereg staan vir die moord op Lizette Deacon (55) en haar ma, Hettie (79), het Woensdag in die Polokwane-landdroshof verskyn.
Munisipale bestuurder, oud-LP in hof vir diefstal, geldwassery
Die vier beskuldigdes het bykans soveel as R5 miljoen in hul sakke gesteek.
Sesde skoolseun vas ná moord op video
ʼn Ontstoke skare buite die hof het daarop aangedring dat geregtigheid moet geskied.
Skoolseuns in hof wat moord op video vasvang
Die skoolseuns, almal tussen die ouderdomme van 15 en 16, is Woensdag in hegtenis geneem nadat video’s van die moord wat die seuns self opgeneem het, wyd op sosiale media versprei is.
Polisieman betrap wat glo dagga by tronk insmokkel
’n Korrektiewe amptenaar aan diens het onraad vermoed en het die polisiebeampte vasgetrek toe hy glo dagga vir ’n gevangene in die tronk probeer insmokkel het.
Hofbrand word ondersoek
Die polisie het ʼn amptelike ondersoek van stapel gestuur nadat ʼn groot gedeelte van die Polokwane-landdroshof Vrydag afgebrand het.
Foto’s: Malema uit op borg
Die geskorste ANC-jeugligaleier, Julius Malema, is Woensdag in die Polokwane-streekhof op borgtog van R10 000 vrygelaat.