Vier persone het Vrydag in die Polokwane-landdroshof in Limpopo verskyn in verband met die moord op Lizette Deacon (55) en haar ma, Hettie (79).
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Polokwane-moord"
Polokwane-moorde: Twee hoor oor borgtog
Lizette en Hettie Deacon se huiswerker was glo die meesterbrein agter die moorde.
Polokwane-moorde: Verdagtes hoor dán oor borgtog
Die staat het die twee se borgtogaansoeke teengestaan.
Polokwane-moorde: Huiswerker was glo die meesterbrein
Die vier verdagtes wat tereg staan vir die moord op Lizette Deacon (55) en haar ma, Hettie (79), het Woensdag in die Polokwane-landdroshof verskyn.
Vier in hof oor Polokwane-moord
Vier persone het Vrydag in die Polokwane-landdroshof verskyn op aanklag van die moord op ʼn Polokwane-sakevrou en haar ma.
Polokwane-moorde: Beloning vir inligting oor dié man
Owen, ʼn Zimbabwiër, gebruik een van die volgende vanne: Setsiba, Makutara of Mbedzi.
Polokwane-moorde: ‘Algehele verslaentheid en teleurstelling’
“Ek het so ʼn rilling in my ruggraat gekry toe ek haar in die hof sien staan.”
Polokwane-moord: Huiswerker emosieloos in hof
Mmako, wat meer as 20 jaar vir die Deacons gewerk het, het geen emosie tydens die hofverrigtinge getoon nie en met haar arms gevou gestaan.
Polokwane-sakevrou en ma vermoor: ‘Meesterbrein’, huiswerker in hof
Die vermeende meesterbrein agter die moorde en die ma en dogter se huiswerker was na bewering in ʼn verhouding.
Polokwane-sakevrou en ma vermoor: Polisie soek ook dié man
ʼn Man en ʼn vrou is Vrydagoggend in verband met die moorde vasgetrek.
‘Meesterbrein’, vrou vas vir moord op Polokwane-sakevrou en ma
Albei die verdagtes wat Vrydag in hegtenis geneem is, het glo vir die Deacons gewerk.
Ma en dogter vermoor: Nog ʼn verdagte vas
ʼn Tweede verdagte is Sondagoggend in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn ma en dogter van Polokwane in Limpopo.
Deurbraak ná moord op ma, dogter
Lizette en haar ma se liggame is Donderdagaand laat in hul motor buitekant Polokwane gevind.
Foto’s: Gemeenskap ruk op ná moord op ma, dogter
“Hulle was bekende gesigte hier in Polokwane en die gemeenskap is geruk toe dit bekend geword het dat hul liggame gevind is.”
Polokwane-sakevrou en ma ontvoer, vermoor
Bure van die ma en dogter wou net na 18:00 by hulle gaan kuier, maar was geskok toe hulle bloedspore in die huis kry.