Met die pasiënt se aankoms by die hospitaal het hy egter ’n vuurwapen uitgeruk en skote in een van die sale afgevuur.
Alles vir die sleutelwoord "Polokwane"
Jagter sterf ná buffel hom gaffel
Hoewel sy infeksie en koors geleidelik verbeter het, kon hy egter weens sy toestand nie na ʼn private hospitaal oorgeplaas word nie.
Jagter steeds in ernstige toestand ná buffel hom gaffel
FC Prinsloo, die beroepsjagter wat verlede week ernstig beseer is nadat ʼn buffel hom gegaffel het, is steeds in ʼn ernstige toestand in ʼn hospitaal in Polokwane.
Drie vermoor ná hulle glo vee steel
Drie mans is in Limpopo vermoor nadat hulle daarvan beskuldig is dat hulle vee gesteel het.
6 sterf in botsing; motor vat vlam
Een van die voertuie het ná die ongeluk aan die brand geslaan.
Skoolseuns kry borgtog ná moord
Sewe skoolseuns wat in hegtenis geneem is in verband met ‘n moord is Woensdag in die Polokwane-landdroshof op borgtog vrygelaat.
Ontvoerde sakeman in veld gevind
Die sakeman van Polokwane wat Saterdagaand tydens ʼn huisrooftog ontvoer is, is Sondagoggend vasgebind en geblinddoek in ʼn veld buite die stad gevind.
1 dood, 16 beseer in botsing
Die vragmotor se vrag van honderde drankbottels het gebreek en verstrooid oor die toneel gelê.
Ma, drie seuns en oom sterf saam
“Woorde is ontoereikend en skiet ver te kort waar ons as skoolgemeenskap pyn en hartseer ervaar met hierdie groot verlies – drie jong boeties en hul moeder aan die dood afgestaan.”
2 dood, 4 beseer in vroegoggendbotsing
Twee mans het veelvuldige beserings tydens die botsing opgedoen en is op die toneel dood verklaar.
Sassa-kaarte: Diefstal, bedrog in Limpopo
Gerugte van bedrog en diefstal om die toelae van begunstigdes van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) te verkry wil maar net nie gaan lê nie.
Polisie vra hulp ná gruvonds by stadion
Die polisie het op sy deels verkoolde oorskot afgekom kort nadat ʼn veiligheidswag hulle van die vonds in kennis gestel het.
Beloning ná gruvonds langs stadion
Die amptenaar se liggaam is afgelaai en aan die brand gesteek deur wat gelyk het na twee mense wat met ʼn blou Volkswagen Polo gery het.
Video en foto’s: Storm veroorsaak chaos in Polokwane
ʼn Hewige donderstorm met swaar reën het Saterdag tot erge oorstromings en kitsvloede in Polokwane in Limpopo gelei. Inwoners het verskeie video’s en foto’s op…
Klagte kom teen EFF-lede wat winkel plunder
Die winkel is glo geplunder in reaksie op uitlatings wat oor Julius Malema en Floyd Shivambu gemaak is.
Man skiet rower by sentrum dood
Die verdagte is noodlottig gewond en is op die toneel dood verklaar.
Polisie merk talle name op soeklysie af
Nadat die gemeenskap die polisie ʼn wenk gegee het, het beamptes wat aan die operasie deelgeneem het, flink toegeslaan op die vermeende misdadigers in hul wegkruipplekke op verskeie plekke om Polokwane.”
Konstabel koelbloedig aan diens vermoor
“Net sedert 1 April vanjaar het ons 42 polisiebeamptes aan die dood afgestaan.”
Busbestuurder bly in aanhouding
“Die polisie het ʼn wenk ontvang dat die bestuurder van plan was om by die Beitbrug-grenspos landuit te vlug.”
Bestuurder van rampbus in hof ná hy wou vlug
Die busbestuurder wat van strafbare manslag aangekla word ná die ongeluk wat die lewe van nege mense geëis het, het Dinsdag in die Polokwane-landdroshof verskyn.