“Ek sou die kinders met ʼn paplepel slaan totdat hulle huil en dan verder gaan.”
Alles vir die sleutelwoord "Poppie van der Merwe"
Poppie-verhoor: Só tug stiefpa kinders
“Hulle is taai kinders. Hulle huil nie sommer nie. Jy ken nie vir Poppie-hulle nie.”
Poppie se stiefpa getuig
“Toe ek in die gang gaan staan, toe sien ek hoe Poppie hande-viervoet uit die kamer kom, so asof sy gegooi is. Sy het probeer regop staan, maar haar balans verloor en teen die muur vasgehardloop,”
Poppie ‘is gewelddadig geskud’
“Iemand wat dié soort besering opdoen, sal binne 12 uur nadat die besering opgedoen is dood wees.”
Kenner getuig oor Poppie se beserings
Die aard van Poppie van der Merwe (3) se beserings gaan na verwagting Dinsdag in diepte in die Pretoria-hooggeregshof weergegee word.
Poppie-saak: ‘Seuntjie wil weet dat iemand hom glo’
ʼn Seuntjie, nou ses jaar oud, wat na bewering saam met die driejarige Poppie van der Merwe mishandel is, het Donderdag in die Pretoria-hooggeregshof getuig.
Poppie-saak: Buurman se getuienis skok
WAARSKUWING: Die inhoud in die berig mag sensitiewe lesers ontstel en is nie geskik vir kinders nie.
“Hy het een aand op Poppie geskree omdat sy haar bed vuilgemaak het, waarna sy blou moord geskreeu het.”
Poppie-saak: Hof hoor oor paplepel en koue water
“Daarna het die woedeuitbarstings meer gereeld geraak. Hy sou op die grond rondrol, skreeu en ander kinders slaan as hy nie sy sin gekry het nie.”
Poppie-saak: ‘Dit het gelyk of sy dood is’
Die hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag gehoor oor die dag waarop Poppie van der Merwe (3) se ma en stiefpa met haar lewelose liggaam by die ongevalle-afdeling van ʼn hospitaal in Brits aangekom het.
Poppie-saak: ‘Daar moet nie net twee beskuldigdes voor hof wees’
Christo van der Merwe, die biologiese pa van Poppie van der Merwe, het gesê hy soek geregtigheid vir sy “blouoog-dogtertjie wat deur die wêreld in steek gelaat is”.
Poppie-saak: Juffrou raak emosioneel in getuiebank
“Sy het my met daai selfde gesiggie aangekyk as hoe sy daar op die foto staan en gesê haar ma het haar met ʼn vuis geslaan.”
Poppie-saak: Hof hoor oor beserings
“Poppie het elke aand histeries van nagmerries wakkergeskrik. Daar was nie een aand wat sy nie nagmerries gehad het nie.”
Poppie-verhoor begin
Poppie is kort ná haar aankoms by die hospitaal dood verklaar.
Poppie, meisie, seun glo ook aangerand
“Die aantal houe vir kinders van daardie ouderdom was onvanpas.”
Poppie-saak dán aangehoor
Nog aanklagte kan moontlik bygevoeg word teen Kobus (43) en Louisa (45) Koekemoer, wat albei teregstaan vir die moord op die driejarige Poppie van der Merwe, wanneer die verhoor in die hooggeregshof in Pretoria begin.
D-dag vir Poppie-saak
Kobus (43) en Louisa (45) Koekemoer, wat albei teregstaan vir die moord op die driejarige Poppie van der Merwe, sal Dinsdag weer in die Brits-landdroshof verskyn.
Poppie-moord: Ma en stiefpa weer in hof
Kobus (43) en Louisa (45) Koekemoer, wat albei teregstaan vir die moord op die driejarige Poppie van der Merwe, het Dinsdag in die Brits-landdroshof verskyn.
Poppie-moord: Albei beskuldigdes in hof
ʼn Hospitaalnaambandjie was steeds aan Kobus se linkerarm sigbaar toe hy die hof binnegekom het.
Poppie-moord: Ondersteuners drom saam by hof
Hulle het onder meer plakkate voor die hof neergesit met die woorde “Stop kindermishandeling”, “#Justice4Poppie” en “#NoBailForLouisa”.
Beskuldigde in Poppie-saak probeer selfmoord pleeg
Poppie se stiefpa en haar ma moet Woensdag weer in die Brits-landdroshof verskyn in verband met haar dood.