Christo van der Merwe, Poppie van der Merwe (3) se biologiese pa, het Maandag in die Brits-landdroshof gesê hy is dankbaar dat Louisa Koekemoer agter tralies is, want “dit is waar sy hoort”.
Alles vir die sleutelwoord "Poppie van der Merwe"
Poppie-moord: ‘Ek’t nog nooit so ʼn brutale aanranding gesien’
Die staatsaanklaer in die Poppie van der Merwe-moordsaak het Maandag in die hof gesê hy het in sy hele beroep nog nooit ʼn driejarige kind gesien wat so “brutaal aangerand is” soos Poppie nie.
Poppie se ma hoor oor borgtog
Louisa Koekemoer het Maandag verskeie kere in trane uitgebars in die Brits-landdroshof waar sy verskyn het in verband met die dood van haar dogtertjie.
Trane in hof: ‘Ek het nooit aan Poppie geraak nie’
Louisa Koekemoer, die ma van die driejarige Poppie van der Merwe, het Maandag in die beskuldigdebank van die Brits-landdroshof in trane uitgebars toe die ondersoekbeampte oor Poppie se beserings getuig het.
Poppie se ma in hof
Louisa Koekemoer is Donderdag omstreeks 15:00 by haar huis in Mamogaleskraal naby Brits in hegtenis geneem.
‘Prys die Here,’ sê Poppie se pa ná ma se arrestasie
“Halleluja! Prys die Here! God slaap nie.”
Poppie se ma vas
Poppie is die aand van 25 Oktober na ʼn hospitaal in Brits gehaas nadat sy vermoedelik aangerand is. Sy is kort na haar aankoms by die hospitaal dood verklaar.
[Video] Sanger bied huldeblyk aan klein Poppie
“Jou blou oë het nog steeds nie ophou spook by my nie, jy was nie die eerste engelkind om te val nie, maar ek hoop jy sal die laaste wees.”
Ma glo gedreig oor ‘ware oorsaak’ van Poppie se dood
Louisa Koekemoer, ma van die driejarige Poppie van der Merwe, het gister ‘n verklaring aan die polisie gemaak en dit is Maandag in die hof voorgelees.
Stiefpa vertel oor dag van Poppie se dood
Kobus Koekemoer het vertel hy het die middag van 25 Oktober by die huis aangekom en inkopies uit sy bakkie by die huis in gedra. Louisa, Poppie se ma, het hom glo gevra om te kom help omdat Poppie nie asemhaal nie.
Poppie-saak: Stiefpa vra vir borgtog
Poppie van der Merwe het in ʼn hospitaal aan haar beserings beswyk nadat haar stiefpa haar glo erg geskop het.
Poppie se pa in hof toe stiefpa verskyn
“Ek as pa is nooit die kans gegee om my kant te stel nie.”
Poppie-saak: Borgtogaansoek begin moontlik dán
Kobus Koekemoer het Donderdag in die Brits-landdroshof verskyn in verband met die moord op sy driejarige stiefdogter, Poppie van der Merwe.
Poppie se stiefpa weer in hof
Poppie het in ʼn hospitaal aan haar beserings beswyk nadat haar stiefpa haar glo erg geskop het.
Poppie se broer nie by pa oor ‘gesinsgeweld’
Intussen doen bewerings die ronde dat Louisa, Poppie se ma, deur ʼn vrou wat haar as ʼn polisiebeampte voorgedoen het ontvoer en aangerand is.
Poppie-moord: ‘Jy gaan vrek, boetie’
Gemoedere het Donderdag hoog geloop in die Brits-landdroshof waar Kobus Koekemoer verskyn het in verband met die moord op sy driejarige stiefdogter, Poppie van der Merwe.
Poppie-moord: Stiefpa in hof
“Ek het vir Poppie verloor, maar Jesus het ʼn nuwe engeltjie by hom.”
Poppie se pa: ‘Sy was so pragtig’
Christo van der Merwe, pa van die driejarige Poppie, wat glo deur haar stiefpa vermoor is, sê hy sal nou verbete veg om toesig oor sy seuntjie te kry.
Skok ná dood van driejarige meisie
Die land is vandeesweek geruk deur die dood van ‘n driejarige dogtertjie van Noordwes, wat na bewering deur haar stiefpa vermoor is.