“Houtkruis” was ‘n groot gospeltreffer en het die top 10 gehaal in die populêre kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Populêr"
De la Rey
De la Rey is gebaseer op die bekende Boere-generaal se lewe en het die top 10 gehaal in die populêre kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.
Hillbrow
Daar was ‘n verbod geplaas op Johannes Kerkorrel se eerste album “Eet Kreef” om op radio gespeel te word.
Beautiful in Beaufort-Wes
Dié liedjie van Gert Vlok Nel het ikoonstatus verwerf en is ook later deur Theuns Jordaan gesing.
Lisa se klavier
Die liedjie handel oor die pianis Lisa Joubert, wie se klavierspel Koos Kombuis baie geniet het.
Stuur groete aan Mannetjies Roux
Hierdie eietydse liedjie uit die pen van Christopher Torr oor die rugbyheld is onder andere deur Laurika Rauch opgeneem.
Blouberg se strand
Oorspronklike ‘n Duitse liedjie vertaal deur Christopher Torr wat Laurika Rauch weer tot groot hoogtes laat styg het. Blouberg se strand het die top 10 gehaal in die Populêre kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye
Pampoen
Hierdie liedjie is ‘n platinum poptreffer van Steve Hofmeyr en het die top 5 gehaal in die Populêre kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.