Die insittendes moes met kake van die lewe uit die voertuig bevry word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "port edward"
Suid-Afrikaner kom tweede in ‘moeilikste uithourit ter wêreld’
Roux vertel dat dié uithourit “baie erger” as ʼn gewone uithourit is, maar dat haar perde waarmee sy gery het, tot haar tweede plek bygedra het. “My perd op die eerste dag was stadig, maar dit was eintlik baie goed, want die roete was klipperig. Die perd was versigtig en het mooi na homself gekyk.”
Pa sterf toe hy dogter wou red
Die pa en ma het in die moeilikheid beland toe hulle hul dogter probeer help het.
Vlammedood ná motorbotsing
Blykbaar was ʼn motor en ʼn afleweringsvoertuig in ʼn trompop botsing betrokke, waarna die motor aan die brand geslaan het.
Toernooi gaan voort ná vandalisering van gholfbaan
Inwoners, gholfspelers, personeel en ʼn groot aantal ander mense het almal hand bygesit.
Twee mans verdrink in Oos-Kaap, een gered
Twee mans het Sondag in twee afsonderlike gevalle in die Oos-Kaap verdrink.
Vyf tieners by TO Strand gered
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het Saterdag gesê vyf tieners is uit sleurstrome by TO Strand by Port Edward in KwaZulu-Natal gered.
‘Panayiotou het R70 000 betaal om Jayde te laat vermoor’
Christopher Panayiotou (28) het glo R70 000 betaal om sy vrou, Jayde, te laat vermoor, het die Port Elizabeth-landdroshof Donderdag gehoor.
Port Edward-verdrinking: Naam bekend
Die man wat Woensdagmiddag in die see by die Glenmore-strand naby Port Edward aan die KwaZulu-Natalse suidkus verdrink het, se naam is bekend gemaak.
Twee sterf in KZN-botsing
Twee mense is dood en twee ernstig beseer tydens ʼn ongeluk Woensdagaand naby die Wild Coast Sun-casino in Port Edward, KwaZulu-Natal.
Agtjarige stamp sy kop teen rotse
ʼn Agtjarige seuntjie van Springs in Gauteng is ernstig beseer toe hy sy kop Sondagmiddag teen die rotse by Silver Beach in Port Edward gestamp het.
Vyf skolerugbyspelers uit die see gered
Vyf skoliere is Donderdag in Port Edward in die see meegesleur toe hulle ná rugbyoefening wou gaan swem.