ʼn Vragmotorbestuurder het Maandagoggend twee liggame in die bos langs die M19-pad digby Swartkops gewaar.
Alles vir die sleutelwoord "Port Elizabeth"
‘Geneser’ gevonnis wat verkragting opneem
Die beskuldigde was besig om na die video op sy selfoon te kyk toe die slagoffer se tannie hom betrap het.
Vrou word al sedert Kersdag vermis
Die polisie in Gqeberha (Port Elizabeth) versoek die gemeenskap se hulp om ʼn 74-jarige vrou op te spoor wat al sedert 25 Desember 2020 vermis word.
Dag Zero kruip nader vir Oos-Kapenaars
Die voortslepende droogte het ʼn ernstige invloed op die gebied se boerderybedrywighede.
Bendelid swaar gestraf vir omstander se moord
ʼn Vrou is in Januarie verlede jaar deur ’n dwaalkoeël in die kop getref toe ’n bendelid en nog ’n persoon stry gekry het.
Sindikaat teiken dalk motorfietse in PE
Die motorfietse word of op ʼn sleepwa, of agterop ʼn bakkie gelaai en dan weggery.
Bejaarde egpaar se lyke in badkamer in aftreeoord gevind
“Dit lyk of niks uit die huis gevat is nie en daar was ook geen tekens van gedwonge toegang nie.”
Tuinier kry lewenslank vir moord op hoewe
Tydens die hofverrigtinge het die beskuldigde beweer dat hy seksuele gunsies vir die slagoffer, Jean Lombaard, gedoen het.
Drie voor buskaartjiekantoor in PE doodgeskiet
Drie persone is Vrydagmiddag voor ʼn buskaartjiekantoor in Gqeberha (Port Elizabeth) doodgeskiet.
Vrou voor dogter doodgeskiet
Die polisie vermoed dat dit dalk ʼn sluipmoord was.
Hond betrap tiener-huisbreker in stort
Die 13-jarige se sakke was glo vol gesteelde ware.
Rower doodgeskiet toe hy motoris met speelgoedgeweer dreig
Die vermeende rower het glo ʼn speelgoedgeweer op die mans gerig, maar is in die proses met ʼn regte vuurwapen doodgeskiet.
Ma, dogter ‘berou nie moord’ op elektrisiën
Volgens die regter het Christine en Chantell Russouw regdeur die verhoor gelieg en dié leuens het gaandeweg boonop ál belagliker geword.
Petisie teen PE-naamsverandering
Die DA sê die minister bring mense onder die indruk dat die name, soos aangekondig in die Staatskoerant, gedane sake is. Besware kan egter steeds daarteen ingedien word.
Rekords spat op sybokhaarveiling
Sybokhaarkopers word duidelik nie afgeskrik deur die uitmergelende droogte wat tans in die belangrikste sybokhaargebied heers nie.
Gqeberha: Daar’s nog tyd om nuwe naam te stuit
Die burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro het ook sy teenkanting teen die naamsverandering te kenne gegee.
Bejaarde eienaars van leeupark aangeval
“Dit lyk asof die skelms die eienaars se weeklikse roetine ’n paar weke lank dopgehou het.”
Grappies loop steeds oor PE se nuwe naam
Suid-Afrikaners deel steeds grappies ná Port Elizabeth se naam verlede week amptelik na Gqeberha verander is.
Egpaar in huis vasgebind, beroof
Die verdagtes het met ’n vuurwapen, koevoet en skroewedraaier toegeslaan net nadat die egpaar se gaste by die huis weg is.
Nuwe naam vir PE, twee lughawens
Uitenhage en King Williams’s Town het ook nuwe name.