Die bokkie het in ’n oop stuk veld tussen die pad en die Nelson Mandela-universiteit gestaan.
Alles vir die sleutelwoord "Port Elizabeth"
Twee vas wat renosterhoring probeer verkwansel
Die mans wou die horing in ’n restaurant probeer verkoop.
Voormalige makelaar bedrieg glo bejaardes
Stephanus Johannes Janse van Rensburg het hom aan die Valke oorgegee.
Hoewe-moord: Tuinier beken skuld, maak seksbewerings
ʼn 34-jarige man het in die hooggeregshof in Port Elizabeth in die Oos-Kaap skuld beken vir die moord op Jean Lombard (67).
Jong man skok erg met vlieër
Volgens die polisie het die vlieër aan elektriese drade geraak.
Huweliksertifikaat-bedrieër skuldig bevind
Die vrou en haar medebeskuldigde het by twee geleenthede huweliksertifikate onwettig aan geheime agente van die polisie verkoop wat hulle as paartjies voorgedoen het wat onwettig wou trou.
Nog drie vas ná grumoord op tiener
Die 14-jarige Patronicia Jordaan van Helenvale in Port Elizabeth is verlede week glo om die beurt verkrag en toe vermoor.
Vermeende bendelede vas ná gru-moord op tiener
’n Tienermeisie van Helenvale in Port Elizabeth is vandeesweek om die beurt verkrag en toe vermoor.
Engele van Port Elizabeth se veldhospitaal
“Hulle het my met soveel sorg bygestaan dat ek weer gesond daar uit kon stap. Die engele wat by die veldhospitaal werk, verdien al die lof en waardering wat hulle kan kry!”
Baaise man met panga in huis aangeval
Die slagoffer se vrou het in die vroeë oggendure wakker geword om ’n draai te gaan loop toe sy deur ’n verdagte oorval is wat deur die badkamervenster toegang tot die egpaar se huis verkry het.
Drie in PE vas oor perlemoen
Drie persone is Sondag in die vroeë oggendure in die Cape Recife-gebied in Port Elizabeth in hegtenis geneem vir die oortreding van die Wet op Mariene Hulpbronne.
Vyf in hof vir moorde in aftreeoord
Die twee vroue is in Oktober verlede jaar in ʼn aftreeoord in Port Elizabeth vermoor.
Polisie vra hulp om PE-man se moordenaars op te spoor
“Kringtelevisiebeeldmateriaal wys dat hy die mans wou afweer, maar hulle het hom oorrompel en op die grond vasgedruk.”
Nege uit op borgtog ná bedrog met PE-vervoerdiens
Die verdagtes se borgtog beloop gesamentlik R255 000.
Tiener aangehou toe rowers toeslaan
Die polisie in Port Elizabeth moedig inwoners aan om paraat te wees wanneer hulle by hul huise se hekke in- en uitgaan.
Nóg ’n slag vir biskop wat konkel met HOP-huise
Die biskop het die geld gebruik om luukse voertuie en ʼn verband van R1,4 miljoen te vereffen.
Rower deur makkers agtergelaat, vasgetrek
Die winkelassistent wou egter nie bes gee nie en twee van die verdagtes het by die winkel uitgehardloop – sonder hul derde makker.
‘Sekspastoor’ bly agter tralies
Die pastoor het al drie keer om borgtog aansoek gedoen.
Lewenslank vir man wat bejaarde elektrisiën vermoor
Petrus Scholtz is destyds terug na die huis waar hy vroeër herstelwerk gedoen het, maar is daarna nooit weer lewend gesien nie.
Klag teen vrou teruggetrek ná Clicks-voorval
Diane Atwell word nie meer vervolg nadat sy glo ’n vuurwapen op lede van die EFF buite ’n Clicks-winkel gerig het nie.