Dele van Port Shepstone verbrokkel volgens alle aanduidings gaandeweg by die fondamente, gepaard met verouderde infrastruktuur en waterprobleme wat geen einde het nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Port Shepstone"
Dis (steeds) lekker by die see
Die Suidkus van KwaZulu-Natal is steeds een van Suid-Afrika se gunsteling-vakansiebestemmings, en met goeie rede, want in tipiese vakansiedorpies is daar hope akkommodasie om van te kies en te keur, terwyl jy die dae kan volpak met opwindende dinge om in die omgewing te doen.
Man wat visvang verdrink
Die liggaam van ʼn 25-jarige man is uit die water gehaal.
Vrou vas oor polisieman se moord
Nonkululeko Ngwabe (44) het vlugtig in die Port Shepstone-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn in verband met haar beweerde rol in die moord op haar man.
‘ANC sal oor 107 jaar steeds hier wees’
“Ons is die enigste organisasie in die hele land wat daartoe verbind is om ons mense se lewens te verbeter.”
Soektog na vermiste pa eindig tragies
Jaco Labuschagne (37), ʼn pa en elektrisiën van Gauteng, se liggaam is gevind nadat hy in November 2017 spoorloos verdwyn het.
Vier kinders in KZN vermoor
Vier kinders is Sondag dood aangetref in hul huis in KwaNzimakwe in Port Shepstone.
Drie vas wat bejaarde glo ontvoer, besteel
Twee mans en ʼn vrou is in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn 74-jarige pensioenaris in Port Shepstone ontvoer en probeer indoen het.
Jong man dood op bed aangetref
“By paramedici se aankoms op die toneel is die man op sy bed aangetref met sy gesig na onder.”
Vrou steek glo dwelms in kos weg
“Polisiebeamptes was agterdogtig en het die roomysbak met bredie deursoek, toe hulle op drie sakkies dagga afgekom het.”
Kaal man jaag meisies op strand
Twee tienermeisies wat aan die Suidkus van KwaZulu-Natal vakansie hou is Donderdag deur ʼn kaal man op ʼn strand gejaag.
Ongeluk glo ná skietery
Paramedici is Dinsdagaand omstreeks 19:00 na ʼn toneel in Umtentweni, Port Shepstone in KwaZulu-Natal ontbied ná berigte oor ʼn ongeluk tussen twee motors en ʼn paar mense op die toneel wat geskiet is.
16-jarige in hospitaal ná hy byna verdrink
ʼn 16-jarige seun is in ʼn ernstige toestand in die hospitaal nadat hy amper in die see by Port Edward verdrink het.
Ondersoek na diefstal lei tot gru-ontdekking
ʼn Skokverhaal van ontvoering en moord het Dinsdag in die Port Shepstone-landdroshof begin ontvou waar Jean Pierre Haggard (24) en Riaan Marais (27) vir die moord op ʼn plaaslike inwoner verskyn het.
Man vas vir dronkbestuur ná skoolbus omslaan
‘n 29-jarige man is vir dronkbestuur in hegtenis geneem nadat die bus waarin hy skoolkinders vervoer het Maandag op die N2 in KwaZulu-Natal omgeslaan het.
Ses sterf in KZN-ongelukke
Ses mense is in ongelukke in KwaZulu-Natal dood, het die provinsiale nooddienste Saterdag gesê.
90-jarige kritiek ná huisbraak
ʼn 90-jarige vrou veg vir haar lewe in die hospitaal nadat sy Woensdagoggend by haar huis in Oslo Beach, KwaZulu-Natal, aangerand en beroof is.
Ma bied R50 000 aan om seuns te moor
ʼn 50-jarige vrou van KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem nadat sy glo R50 000 vir iemand aangebied het om haar twee seuns te vermoor.