Sizani is in Maart vanjaar in dié hof skuldig bevind aan 15 aanklagte van bedrog en nege aanklagte van geldwassery.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Portia Sizani"
ANC-hoë se vrou skuldig aan bedrog
Mpofu het gesê Sizani het voordeel getrek uit die slagoffers se onkunde en hulle geteister om geld aan haar oor te betaal.
Slotbetoë in Sizani-bedrogsaak aangehoor
Die staat beweer Sizani het glo “spookonderwysers” aangestel en tussen 2009 en 2010 na bewering hul salarisse in haar sak gedruk.
Bedrogsaak teen ANC-hoë se vrou weer uitgestel
Die saak teen haar is verlede jaar ook uitgestel toe sy glo in Duitsland was en nie die hofverrigtinge kon bywoon nie.
Sizani in Duitsland; bedrogsaak uitgestel
Die bedrogsaak van R1,2 miljoen teen Portia “Pankie” Sizani, vrou van die voormalige ANC-hoofsweep in die parlement, is Maandag weer in die handelsmisdaadhof in Port Elizabeth uitgestel.
ANC-hoofsweep se vrou vrygespreek op 5 aanklagte
Portia “Pankie” Sizani, vrou van die ANC-hoofsweep, is Dinsdag in die handelsmisdaadhof in Port Elizabeth onskuldig bevind op vyf van die 15 aanklagte van geldwassery teen haar.
ANC-hoë se vrou in hof oor ‘bedrog’
Portia Sizani, die vrou van ANC hoofsweep Stone Sizani, het Maandag in die handelsmisdaadhof in Port Elizabeth verskyn nadat sy na bewering die Oos-Kaapse onderwysdepartement uit R1.2 miljoen bedrieg het.
ANC-hoofsweep se vrou in hof vir bedrog
Portia Sizani, vrou van die ANC-hoofsweep Stone Sizani, het Woensdag in die handelsmisdaadhof in Port Elizabeth verskyn op aanklagte van bedrog en geldwassery, berig City Press.