Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het glo versuim om meer as R600 miljoen aan werkers se mediese fonds oor te betaal.
Alles vir die sleutelwoord "Poskantoor"
Oppas vir dié skelmstreke sê poskantoor
Bedrieglike boodskappe is glo daarop gemik om mense te mislei om geld in misdadigers se rekeninge te betaal.
Poskantoorbestuurder vas vir ‘diefstal’
Die bestuurder beweer hy het Donderdagmiddag die poskantoor gesluit en die volgende dag op die sogenaamde diefstal afgekom.
Poswerker tuis oorrompel; gedwing om kantoor oop te sluit
Die vrou is glo onder dwang van haar huis na die poskantoor geneem.
Poskantoor sluit ooreenkoms vir afgeleë SA’ners
Die Poskantoor sê die Covid-19-pandemie het daartoe gelei dat Suidelike Afrika die skuif na e-handel maak.
Poskantoor ‘bankrot’ na nóg ʼn enorme verlies
Volgens die sukkelende instelling se jaarverslag het hy ʼn verlies van sowat R1,8 miljard vir die 2019-’20-boekjaar gehad – ʼn allemintige toename van die R1,1 miljard se verlies wat hy die vorige jaar gely het.
Nuwe hoof vir Poskantoor aangewys
“Mona se aanstelling kom op ʼn tydstip waarin erge finansiële uitdagings die Poskantoor in die gesig staar.”
Poskantoor weer op rand van ineenstorting
Ondanks die miljarde rande wat die afgelope paar jaar vir die poskantoor bewillig is, steier die instelling steeds.
Poskantoor sukkel, maar geld vir swierige buiteklub word betaal
Die DA sê terwyl die poskantoor opgedok het vir lidmaatskap van die eksklusiewe klub, is talle werkers afgelê en takke gesluit.
Poskantoor betaal mediese bydraes
“Ons berus ons egter nie hierby nie en soek na ʼn permanente oplossing waar betalings gereeld soos volgens dienskontrakte sal geskied.”
Poskantoor: Voordele betaal sodra ‘kontantvloei verbeter’
Die Poskantoor sê sy omset is nes ander ondernemings deur die Covid-19-afsonderingstyd geknou.
Vyf vas oor gewapende roof by poskantoor
Vier mans en ʼn vrou is Woensdag in hegtenis geneem kort ná ʼn gewapende roof by die Du Noon-poskantoor in Milnerton in die Wes-Kaap.
Ondersoek oor beleërde Poskantoor geëis
Die nasionale tesourie het verlede maand aan lede van die parlement gesê die Poskantoor sal na verwagting hierdie finansiële jaar sowat R2,1 miljard se verliese ly.
Twee vas wat glo gedurende beurtkrag op poskantoor toeslaan
Die poskantoor was tydelik weens beurtkrag gesluit en klante is versoek om buite die gebou te wag totdat die krag weer sou aangaan.
Groot verliese vir Poskantoor voorspel
“Daar is nie ʼn werklike permanente bestuurspan nie, so daar is nie eintlik enige aanspreeklikheid wat betref swak prestasie in omkeerstrategieë nie.”
Poskantoorwerkers gyselaar gehou tydens roof
Die verdagtes het ʼn onbekende bedrag kontant gevat en op ʼn bystander geskiet.
Kontantlose Sassa-kitsbanke in Limpopo bekendgestel
Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het ʼn nuwe kontantlose kitsbank Vrydag in Ga Molepo, Polokwane in Limpopo, bekendgestel.
Sassa-betaaldag: Rowers slaan toe op poskantore
Die poskantoor in Grootbrakrivier in die Wes-Kaap het Woensdag onder gewapende rowers deurgeloop. Dié voorval is een van vier waartydens poskantore op dié dag deur…
Poskantoor Maandag weer volstoom vorentoe
Items wat weens die afsonderingstydperk opgehoop het, behoort binne die volgende drie weke afgelewer te word.
Poskantoor beroof van ‘aansienlike’ bedrag
Die verdagtes het glo geld geëis en ʼn paar skote afgevuur.