Tegnici van Prasa het die kabels herken.
Alles vir die sleutelwoord "Prasa"
Nuwe uitvoerende raad vir Prasa aangekondig
“Prasa was oor die jare geneig om mense met ʼn gebrek aan die nodige kwalifikasies, ondervinding en vaardighede vir spesifieke sleutelposisies juis in daardie betrekkings aan te stel.”
Prasa belowe uitbetaling van pensioenfondsbydraes
Prasa sê Untu se bewering is nie net onbillik nie, maar ook misleidend.
Diefstalklag teen Prasa oor pensioenaftrekkings
Pensioenfondsbydraes van sowat R23 miljoen wat by werkers afgetrek is, is volgens die vakbond nie aan die fondse oorbetaal nie.
Vakbond verkla Prasa oor gebrekkige beskerming teen Covid-19
Die vakbond sê daar was tot dusver weinig meer as leë beloftes.
Covid-19-samevatting: VF Plus-leier se uitslae bekend
Die WGO het intussen sy kommer uitgespreek oor die verspreiding van Covid-19 in Afrika.
Trein in vlamme gehul by Kaapse stasie
Met die brandweerdienste se aankoms op die toneel was slegs ʼn gedeelte van die trein aan die brand.
Prasa belowe gesigmaskers, handreinigers vir werknemers
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het onderneem om Donderdagaand gesigmaskers, handreinigers, lappies en handskoene by sy hoofkantoor in Johannesburg af te lewer in ʼn poging om die verspreiding van die nuwe koronavirus (Covid-19) te voorkom.
Zuma wou hê Montana moes by Prasa aanbly
Molefe het gesê hy was geskok oor die vlak van poging tot inmenging deur uitvoerende lede.
Zondo hoor oor magstryd by Prasa
Die destydse raad het veral belanggestel in ʼn reusekontrak van R51 miljard om nuwe treine aan te koop, maar Lucky Montana het versuim om besonderhede daaroor te verskaf.
Prasa moet miljoene opdok vir veiligheidsmaatskappye
Die maatskappye wat verantwoordelik was vir die beveiliging van treine en pendelaars het in November die trekpas gekry.
Mbalula gaan hom teen ‘leuens, laster’ verdedig
Die minister van vervoer word daarvan beskuldig dat hy die Prasa-raad die trekpas gegee het, sodat hy sonder teenstand ʼn administrateur kon aanstel.
Kaapstad sny Prasa se water af
Die spoorwegagentskap skuld ongeveer R98 miljoen aan water en elektrisiteit.
Stad aan Prasa: Hoes of sit sonder water, krag
Die Stad Kaapstad het Donderdag ’n waarskuwing aan Prasa uitgereik.
R1,4 miljard vir Kaapstad-spoorlyn
Fikile Mbalula, minister van vervoer, het Donderdag aangekondig R1,4 miljard sal spandeer word om Kaapstad se sentrale spoorlyn te herstel. Dienste sal intussen op die spoorlyn opgeskort word en eers in April 2021 hervat
Kaapse treine: Derduisende gestrand toe Eskom krag sny
Elektrisiteitstoevoer na die Kaapstad-treinstasie asook ander stasies oor dele van die Wes-Kaap is Donderdag deur Eskom afgesny weens wanbetaling.
Bakhand-Prasa kry ook reddingsboei
Die minister van finansies sê die meeste Suid-Afrikaners benodig ʼn doeltreffende pendelspoorstelsel, eerder as ʼn lugredery.
Koperdiefstal is ekonomiese sabotasie, sê Mbalula
Fikile Mbalula, minister van vervoer, het Dinsdag in die parlement aangevoer koperdiewe moet van ekonomiese sabotasie aangekla word, en nie gewone diefstal nie.
Shosholoza Meyl-bedrywighede opgeskort, vakbond ‘stomgeslaan’
Untu waarsku dat daar met stedelike spoorpendelaars se lewens gedobbel word.
Woede, kommer ná pendelaars treindrywer byna stenig
“My werk is so gevaarlik dat ek nie weet of ek lewend by die huis gaan kom om my kinders weer te sien nie.”