ʼn Predikant van Limpopo is afgedank oor sy noue bande met die ANC, het die Sowetan Vrydag berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Predikant"
Bekende prediker en skrywer sterf
Dr. Willie Marais, ‘n bekende predikant en skrywer, is Sondagoggend in die ouderdom van 84 oorlede. Hy het aan Parkinson se siekte en kanker gely.