Ontmoet in dié vermaaklike prenteboek die twee klein donkies Vaaltyn en Diktand.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "prenteboek"
Boek: Pootjies
“Pootjies” is ʼn opbeurende verhaal van ’n verlore klein hondjie en sy soeke na ’n heenkome. Dit is ʼn prenteboek en is geskik vir kinders tussen drie en agt jaar.
Boek: Ouma Voëltjie
Dit is ’n pragtige verhaal van ’n kleinkind en sy ouma wat ’n hegte vriendskap ontwikkel terwyl hulle windverwaaide voëltjies red. “Ouma Voëltjie” is geskik vir kinders drie tot agt jaar.