“Vir ons is dit die grootste riem onder hart as ons kinders tien of 15 jaar nadat hulle die huis verlaat het terugkom om hul eie kinders te wys waar hulle grootgeword het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "President Kruger Kinderhuis"
Pta-kinderhuis vat hande met sakegemeenskap
“As gemeenskap moet ons mekaar ondersteun. Met slegs staatsondersteuning, sal ons glad nie die diens kan lewer wat ons doen nie.”
Skenking gaan verskil vir kinderhuis maak
Die trots Afrikaanse versekeringsmaatskappy Virseker het die President Kruger-kinderhuis vandeesweek met ʼn skenking van R50 000 verras.
‘Huis van drome’ binnekort ʼn realiteit vir Pta-kinderhuis
“Ons koester die mooiste toekomsdrome vir ons kinders by die kinderhuis en wil hulle help om hulle voete in die grootmenswêreld te vind.”
Video: Droomhuis vir skoolverlaters van kinderhuis
Dié kinders, wat op 18-jarige ouderdom en nadat hulle gematrikuleer het elders ʼn heenkome moet vind, sal in dié droomhuis gehuisves word.
Kruger-kinderhuis vra vir hulp
“Met die genade van Bo bly ons deure oop vir kinders wat ʼn veilige en liefdevolle huis nodig het.”
Resepteboek vir behoud van kinderhuis
“Ons het ʼn dinkskrum gehou oor moontlikhede om ekstra geld te maak, maar ook om vir die wêreld daar buite te wys hoe ons as groot gesin te midde van onsekerheid saamspan.”
Kruger-kinderhuis vra hulp vir skoolbehoeftes
“Elke ouer weet wat die behoeftes en vereistes van ʼn nuwe skooljaar inhou. Ons funksioneer soos enige ander gesin, die enigste verskil is ons het 126 kinders om te versorg.”
Kruger-kinderhuis: Al 80 jaar lank ʼn veilige hawe
Dié huis beteken soveel meer as wat jy met eerste oogopslag kan vermoed: Dit is ʼn tuiste, ʼn veilige hawe en ʼn heenkome vir 126 kinders uit die weerloosste gedeelte van die samelewing.
Noodfonds gestig na kinderhuis-roof
Solidariteit Helpende Hand het ’n noodfonds gestig vir die President Kruger Kinderhuis in Pretoria wat Woensdag in die vroeë oggendure beroof is.
Diewe besteel PTA-kinderhuis
Personeel by die President Kruger Kinderhuis, die oudste kinderhuis in Pretoria, moes Woensdagoggend vinnig ʼn plan maak om die kinders by hul skole te kry nadat hul enigste twee bussies, en verskeie van die kinders se fietse, gesteel is.