Dit was juis Spieth en Homa se enkelspelkragmetings wat Sondag die skaal finaal in Amerika se guns geswaai het, toe dit amper wou lyk of die internasionale spelers kon verras.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Presidentebeker"
Presidentebeker: Amerikaners verydel Ernie Els se droom
Waar die internasionale span se besielende kaptein, Ernie Els, vir langer as drie dae die hef in die hande gehad het, het die sprokiesverhaal geëindig namate die dag gevorder het.
Presidentebeker: SA se drietal blink op laaste dag
Die Internasionale span het Sondag, op die laaste dag, vir die eerste keer mededingend in die Presidentebeker-toernooi gelyk – en die drie Suid-Afrikaners in die span se bydrae was nie gering nie.
Rekord-neerlaag wink vir Price se internasionale span
Die teleurstellende vertoning van die internasionale span in die Presidentebeker-toernooi is Saterdag op die derde dag in Jersey City voortgesit en ʼn rekordnederlaag wink nou vir Nick Price en sy span.
Presidentespan dop tweededag-eksamen behoorlik
As dit ʼn eksamen was, het die Internasionale span Vrydag net tien persent gekry toe die Presidentebeker-toernooi in Jersey City voortgesit is.
Presidentebeker: dis vyf uit vyf vir Oosthuizen en Grace
Louis Oosthuizen en Branden Grace van Suid-Afrika het Donderdag op die openingsdag van die Presidentebeker-toernooi in Jersey City in die VSA hulle vyfde opeenvolgende oorwinning behaal.
Presidentebeker: alles tel in die VSA se guns
As die geskiedenis tel, moet jou geld op die VSA wees. Ook as jy in die gehalte van die spelers glo, kan jy die Wêreldspan weinig kans gee in die Presidentebeker-gholftoernooi wat Donderdagaand 19:05 (SA) tyd in Jersey City begin.