Evergreens van Pacaltsdorp het sy oorheersing van die Suidwestelike Distrikte (SWD) se Premierliga Saterdag voortgesit en die reeks vir die soveelste keer gewen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Presidentsliga"
SWD-liga: nuwe finalis pak Evergreens vanjaar
Die Suidwestelike Distrikte se Premierliga-kampioen, Evergreens van Pacaltsdorp, het `n nuwe uitdager in die eindstryd nadat verlede jaar se naaswenner in die halfeindronde uitgeskakel is.
SWD-liga: drie, vier punte die norm vir seges
Die meeste wedstryde in die hoogs mededingende Premierliga van die Suidwestelike Distrikte (SWD) is Saterdag met slegs drie of vier punte gewen of verloor.
SWD-liga: Evergreens se titel lyk veilig
Tensy `n verrassing in die uitspeelronde opduik, lyk die Suidwestelike Distrikte se kampioen en Goue Bekerspan, Evergreens van Pacaltsdorp, se titel veilig.
SWD-liga: groentjie vat semifinalis vas
Die groentjie in die Suidwestelike Distrikte (SWD) se Premierliga, Swellendam, het Saterdag een van die spanne in verlede jaar se halfeindronde behoorlik vasgevat.
SWD-liga: Progress, NMMU veg pad boontoe
Verlede jaar se halfeinders Progress en NMMU is na `n paar haakplekke besig om weer hul pad boontoe te veg op die punteleer van die Suidwestelike Distrikte (SWD) se Premierliga.
SWD-liga: NMMU met rug teen die muur
Die Nelson Mandela- Metropolitaanse Universiteit (NMMU) staan Saterdag met die rug teen die muur in die Suidwestelike Distrikte (SWD) se Premierliga.
SWD-liga: bloedsweet wag op voorste spanne
Dis bloedsweet Saterdag vir die voorste spanne in die Suidwestelike Distrikte (SWD) se Premierliga.
Skerper ontwikkelingsfokus by Goue Leeus
`n Skerper ontwikkelingsfokus by die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) het tot die instelling van `n Presidentsliga gelei om beter geleenthede te skep.