Die groep organisasies is lank al bekommerd oor Charlie se gesondheid nadat hy in Oktober glo siek geword het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pretoria Dieretuin"
Grootste knaagdier woon nou in Pretoriase dieretuin
“Dié knaagdier kan tot 1,4 m in lengte en meer as ʼn halfmeter hoog groei.”
Voortrekkermonument skenk kos aan dieretuin
“Ons is verplig om na ons erfenis om te sien; nie net ons kulturele erfenis nie, maar ook ons natuurerfenis.”
Dieretuin-man dood in huis gevind
“Hy was baie passievol oor sy werk en vir dit waarvoor die dieretuin gestaan het.”
Dieretuin-staking verby
Die staking by die Pretoriase dieretuin het Dinsdag tot ʼn einde gekom.
Bedrywighede verloop vlot by Pta-dieretuin ondanks staking
Die Pretoriase dieretuin het Sondag gesê bedrywighede verloop glad en daar word omgesien na die welstand van die diere en die veiligheid van die besoekers, ondanks ʼn staking deur dieretuin-werkers.
Staking dreig by dieretuin
Die Pretoriase dieretuin het Donderdag gewaarsku dat sy werkers binne die volgende 48 uur moontlik kan begin staak nadat daar nie aan werknemers se eise voldoen is nie.
[Foto’s] Klein nuweling Pta-dieretuin se trots
Dr. Robert Campbell, die dieretuin se veearts, het die bulletjie Dinsdag ondersoek en hom gesond verklaar.
Dieretuin skud vere reg vir feesseisoen
Gautengers wat vanjaar met Jan Tuisbly se karretjie ry kan gerus oorweeg om ʼn draai by die Pretoria Nasionale Dieretuin te maak.
Pta-waterlikkewaan vrygelaat
Die waterlikkewaan wat verlede week uit ʼn inwoner van Pretoria se swembad gered is, is Dinsdagmiddag in ʼn veilige omgewing by die Roodeplaatdam, noordoos van die stad, vrygelaat.
Pta-waterlikkewaan: ‘Ons het groot geskrik’
Die waterlikkewaan wat Dinsdag uit ʼn inwoner van Pretoria se swembad gered is, is gesond en sal binnekort in ʼn veilige omgewing vrygelaat word.
Foto’s: Groot waterlikkewaan kuier in Pta-swembad
ʼn Waterlikkewaan wat 1,5 m lank is en 4,5 kg weeg het Dinsdag groot opwinding veroorsaak toe hy te midde van ʼn hittegolf wat Pretoria getref het, in ʼn inwoner se swembad gaan swem het.