Die polisie het ʼn beloning van R50 000 uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van die skuldiges wat in 2009 ʼn man van Pretoria vermoor en sy liggaam aan die brand probeer steek het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pretoria misdaad"
Voormalige minister van staatsveiligheid se seun beroof
Die polisie ondersoek ʼn saak van gewapende roof nadat die seun van Siyabonga Cwele, die voormalige minister van staatsveiligheid, by sy huis in Pretoria beroof is, het EWN Donderdag berig.