Die Pretoria-Wes-polisie is op die toneel by ʼn meenthuiskompleks in Claremont waar ʼn bejaarde egpaar se liggame Dinsdag in hul meenthuis aangetref is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pretoria-Tuine"
Video: “Ons sal moet gaan slaapplek soek”
‘n Gesin is sonder ‘n heenkome nadat hulle huis gesloop is. Die gesin sê hulle het nie genoegsame kennisgewing ontvang om die eiendom te ontruim nie en dat hulle boonop té arm is om te trek.