“Ons betreur die verlies van hierdie talentvolle held wat sy lewe daaraan gewy het om ander se lewens te red.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pretoria Universiteit"
Tukkie-student steeds kritiek ná motor haar raakry
“Ons sou haar graag al wakker wou gehad het, maar ons het begrip vir die situasie. Ons vat dit dag vir dag.”
Klasse word hervat by Tuks
Klasse is Maandag by die Universiteit van Pretoria (Tuks) se Hatfield- en Groenkloof-kampusse hervat onder swaar polisieteenwoordigheid en streng toegangsbeheer.