“Die meerderheid van hierdie kinders woon saam met hul gesinne in Wendy-huisies of in plakkerskampe, slaap op die vloer, leef van brood en pap en is baie gelukkig as hulle die luuksheid van warm water het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pretoria wes"
Drie vas in Pretoria-Wes oor vervalste dokumente
Die polisie het beslag gelê op nagemaakte stempels van binnelandse sake, vervalste visums, paspoorte en asieldokumente.
DA aanvaar resolusie teen raskwotas
Die DA het Saterdagaand ʼn resolusie teen raskwotas aanvaar op die party se federale kongres in Pretoria.
Ses vas oor geweld in Pretoria-Wes
Ses persone is in hegtenis geneem ná geweld op uitlanders, veral Nigeriërs, wat Saterdag in Pretoria-Wes uitgebreek het.
ADF veroordeel xenofobiese aanvalle in Pretoria
Die African Diaspora Forum (ADF) het Saterdag die Suid-Afrikaanse regering versoek om al die nodige stappe te doen om seker te maak dat aanvalle op uitlanders verhoed word.
Booysens-geweld: Man oorlede
Die geweld, wat ongeveer twee weke gelede in Bremerstraat in Booysens, in die weste van Pretoria, uitgebreek het, het ʼn tragiese wending geneem.
Laerskool skep toevlug vir weerlose kinders
Laerskool Generaal Beyers is een van die skole wat al baie jare lank onder die vleuels van die Atterbury Trust is, en ons gee elke jaar ’n skenking wat aangewend kan word waar die behoefte die grootste is.
BBP-beampte het glo vrou, dogter doodgeskiet
ʼn Adjudantoffisier van die eenheid wat baie belangrike persone by die Uniegebou beskerm, is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy vrou en dogter, het die onafhanklike polisieondersoek-direktoraat (Opod) Sondag gesê.
Goeie nuus: Triomf-kliniek gaan van krag tot krag
Sedert die Triomf-kliniek byna sewe maande gelede sy deure geopen het, het die lys van dienste wat hier gratis aan pasiënte in die Danville-omgewing in die weste van Pretoria aangebied word, goed uitgebrei.
Bejaarde PTA-egpaar dood in meenthuis gevind
Die Pretoria-Wes-polisie is op die toneel by ʼn meenthuiskompleks in Claremont waar ʼn bejaarde egpaar se liggame Dinsdag in hul meenthuis aangetref is.
Klank: Eerste Triomf-kliniek in Pta geopen
Die eerste Triomf-kliniek is vanoggend in Pretoria-Wes geopen.
“Prostituut” vermoor glo kliënt wat nie wou betaal
Polisiebeamptes van Pretoria moes Saterdagmiddag ʼn vermeende prostituut red van ʼn groep mense wat haar wou stenig omdat sy ʼn man, wat haar glo nie vir haar dienste wou betaal nie, met ʼn mes doodgesteek het.