Een verdagte is kort ná die skietvoorval in die Johannesburgse middestad in hegtenis geneem.
Alles vir die sleutelwoord "Pretoria"
‘Werkers g’n gedwing om Afrikaans te praat’ – Huis Herfsblaar
“Hierdie bewering en ander soortgelyke bewerings is van alle waarheid ontbloot,” sê die bestuur van Huis Herfsblaar.
Pta-Oos nou al vir week sonder krag
Moedelose inwoners moet in koue water bad en sakeondernemings hier kry swaar.
Só lyk kragsituasie in Pretoria
Kragtoevoer is na etlike woongebiede herstel, terwyl ander dele van Pretoria eers teen Donderdag weer krag sal hê.
Krag in Pta dalk dae lank nog af
Inwoners van Pretoria-Oos is sedert Saterdag sonder krag nadat ʼn brand by een van die substasies uitgebreek het.
Jong rolprentmaker wil historiese bakens verewig
“ʼn Mens het net soveel waardering vir die monumentaliteit, die volume en kompleksiteit. Hoe hulle dit gebou het in daardie tyd sonder die tegnologie van vandag maak dit werklik merkwaardig.”
Vrou brand dood terwyl man, hond ontsnap
Die brand het vroegoggend in die egpaar se enkelbed-buitekamer in Môregloed, Pretoria, uitgebreek.
Dokter voor hospitaal vir spoed afgetrek
Die pasiënt wat dr. Johannes Smit te hulp probeer snel het, is dood nadat verkeerpolisie Smit buite die hospitaal geboei het.
Gru-ongeluk eis agt op N1
Dit is die soveelste ongeluk wat die afgelope paar weke in dié provinsie aangemeld is.
Rowers teiken glo kleuterskole in Centurion, Pta-Oos
In ʼn onlangse voorval het ouers buite ʼn kleuterskool gewag toe boewe toegeslaan het.
Gemeenskapsentrum geplunder; polisie sit glo arms gevou
Die gemeenskapsentrum het die afgelope twee weke al twee keer onder boosdoeners deurgeloop terwyl die polisie volhou hy kan nie verder ondersoek instel nie.
EFF aangekla oor ‘superverspreiderbetoging’
Meer as 2 000 lede neem aan vandag se optog oor entstowwe deel. Afsonderingsregulasies beperk egter tans byeenkomste in die buitelug tot 100 mense.
Drawwer deur familie uitgeken
Die drawwer is Woensdag laatmiddag deur ʼn motor in Solomon Mahlangu-rylaan getref.
Drawwer sterf ná motor hom tref
Inligting oor die voorval en foto’s van die man se besittings is sedert Woensdag op sosialemediaplatorms versprei om die man se familie te probeer opspoor.
Skiboot-dwelmvonds: Nog drie vas
Die verdagtes is Vrydag onder streng polisiebewaking van Kaapstad na Pretoria gebring sodat hulle Maandag saam met hul medebeskuldigdes in die Pretoria-landdroshof kan verskyn.
Kunsmatige long help kleuter wat byna verdrink
“Voor die operasie was daar ʼn 83%-kans vir permanente longskade en die proses het dit na 30% afgebring.”
Comrades-uitdaging skep hoop vir vrou ná ongeluk
Sy sê sy het die Donderdag voor die resies ʼn asma-aanval gekry. “Selfs dit sou my nie keer nie. Ek het geweet die Here sal my deur die staptog dra.”
Pta-rondloperleeu verlang dalk net huis toe
Die leeu is verlede Donderdag in die Dinokeng-reservaat bekendgestel en het kort daarna ontsnap.
Nog ’n Pretoriase leerder neem eie lewe
Maroela Media het Donderdag met ’n ervare opvoedkundige sielkundige gesels oor selfmoordneigings onder tieners.
Rondloperleeu in Pretoria gewaar
ʼn Inwoner het dié leeu omstreeks 04:45 in die hoofgrondpad in Buffelsdrift gewaar.