ʼn Onderwyseres van ʼn skool in die noorde van KwaZulu-Natal is geskors ná ʼn video op sosiale media gedeel is waar sy na bewering minstens vyf meisies met ʼn stok op die rug slaan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Prince Tokotoko High School"
Video: LUR besoek skool ná lyfstrafvideo uitlek
Die LUR vir onderwys in KwaZulu-Natal lê Dinsdag besoek af by ʼn hoërskool in die provinsie waar daar glo lyfstraf toegepas word.