ʼn Noemenswaardige afwesigheid gister was dié van prins Harry, die koningin se kleinseun, wat tans in ʼn regstryd met die Britse regering gewikkel is oor sy veiligheidsreëlings.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Prins Andrew"
Saak teen prins Andrew geskrap ná skikking
Albei partye het ingestem dat die saak in ʼn federale hof in New York laat vaar word en regter Lewis Kaplan het dit Dinsdag bekragtig.
Skikking spaar prins Andrew vernedering
Die Britse koninklike sê nou hy het berou oor sy verbintenis met die Amerikaanse finansier Jeffrey Epstein.
Prins Andrew van militêre ererolle onthef
Prins Andrew sal glo ook nie meer die eretitel van sy koninklike hoogheid in ’n amptelike hoedanigheid mag gebruik nie.
Prins Andrew kry nie sy sin in hof
Die regsgeding vir seksuele aanranding teen Brittanje se prins Andrew gaan voort. Dís hoekom:
Hof besluit gou oor saak teen prins Andrew
Die koninklike se prokureurs sê nou hy word beskerm deur ’n skikking wat sy beskuldiger meer as ’n dekade gelede onderteken het.
Britse polisie beëindig hersiening van ondersoek na Prins Andrew
Virginia Giuffre beweer prins Andrew (61) het haar seksueel aangerand toe sy 17 jaar oud was.
Andrew se prokureurs daag hof se jurisdiksie
Virginia Guiffre se regspan het intussen glo “verdere inligting” aan ʼn Britse hof verskaf.
Dagvaarding op prins Andrew bestel oor seksuele aanranding
Die eerste verhoor in die saak sal na verwagting Maandag plaasvind.