Kate en William wil vir hul kinders die ‘mees normale’ skoolloopbaan moontlik bied.
Alles vir die sleutelwoord "Prins Harry"
Meghan Markle vertel oor brand in babakamer tydens SA besoek
Die hertogin van Sussex het oor dié angswekkende voorval in die eerste episode van haar langverwagte Spotify-podsendingreeks gesels.
Meghan Markle se ‘boelie-verslag’ nie gepubliseer
Verskeie koninklike kenners, ook koninklike verslaggewer Katie Nicholl, beweer dat koningin Elizabeth II self besluit het om dié gevolgtrekkinge te “begrawe”.
Meghan en Harry deel eerste foto van Lilibet
Die eenjarige het rooi hare nes haar pa, prins Harry.
Koningin woon dankdiens nie by; Harry en Meghan bekoor
Die geleentheid was ook die hertog en hertogin van Sussex – wat in 2019 finaal van hul koninklike pligte afstand gedoen het – se eerste openbare verskyning in Brittanje in twee jaar.
Harry en Meghan deel soen by Invictus-spele
Die spele het Saterdag afgeskop en is een van dié egpaar se min openbare verskynings sedert hul uittrede as senior koninklikes in 2020.
Prins Andrew weer op voorgrond in gedenkdiens
ʼn Noemenswaardige afwesigheid gister was dié van prins Harry, die koningin se kleinseun, wat tans in ʼn regstryd met die Britse regering gewikkel is oor sy veiligheidsreëlings.
Nóg regs- en veiligheidsdrama vir Meghan en Harry
Terwyl Meghan Markle se familie in die VSA haar vir laster hof toe sleep, word haar man, prins Harry, daarvan beskuldig dat hy sy ouma in die VK afjak.
Foto’s: Britse koningshuis het bedrywige maand agter die blad
Die koningin skenk fondse aan slagoffers in Oekraïne; Meghan en Harry ontvang familiekuiergaste in Amerika; en ʼn klein koninklike steel harte tydens ʼn rugbywedstryd.
Prins Harry dagvaar Britse koerantgroep
Dié klag volg nadat sy vrou, Meghan Markle, vroeër vanjaar in ʼn aparte hofsaak teen dié koerantgroep geseëvier het.
Harry, Meghan wys klein Lilibet
Die foto van die hertog en hertogin van Sussex se tweede kind is die eerste amptelike foto van haar wat openbaar bekendgestel is.
Lilibet Diana amptelik by troonopvolgerslys gevoeg
Dit het lede van die media genoop om te wonder waarom die proses so lank gesloer het.
Prinses Diana-standbeeld onthul
“Ons wens elke dag dat sy hier by ons was. Ons hoop dat dié standbeeld altyd beskou sal word as ʼn simbool van haar lewe en nalatenskap.”
Harry, Meghan verwelkom babadogtertjie
Die egpaar se tweede kind is vernoem na die koningin terwyl haar middelnaam gekies is om haar ouma, Diana, te vereer.
BBC-joernalis vra om verskoning oor Diana-onderhoud
“Ek wou Diana nooit op enige manier seergemaak het nie en ek glo nie ons het nie.”
Diana-onderhoud op ‘bedrieglike’ wyse bekom; Britse prinse reageer
“Die rimpeleffek van ʼn kultuur van uitbuiting en onetiese praktyke het uiteindelik haar lewe gekos.”
Harry inspirasie vir Meghan se kinderboek
Die boek begin as ʼn gedig wat Meghan vir Harry geskryf het.
Prins Harry beklee nuwe pos
Die maatskappy het verlede maand aangekondig dat hy $125 miljoen (sowat R1,9 miljard) aan finansiering ingesamel het teen ʼn waardasie van $1,73 miljard (sowat R25 miljard).
Rekordgetal klagtes ontvang oor reaksie op Meghan-onderhoud
Die Britse uitsaaier en joernalis Piers Morgan se kommentaar oor Meghan Markle op die geselsprogram “Good Morning Britain” het ʼn rekordgetal klagtes ontvang.
Harry en Meghan: Paleis is ‘hartseer’
Intussen het die Britse TV-aanbieder Piers Morgan, wat Meghan daarvan beskuldig het dat sy die bewerings versin het, Dinsdag bedank.